Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elegant Apartment at Grove Mall

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ombika-straat, Wild Olive-kompleks, Kleine Kuppe, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Elegant Apartment at Grove Mall is in die Wild Olive-kompleks en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis oorkant Lady Pohamba Privaat Hospitaal en langs Grove Mall met verskeie winkels en restaurante geleë.

Die woonstel op die grondvloer beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitkamer het 'n enkelslaapbank en dis ideaal vir 'n kind of 'n volwassene.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër, so dis ideaal vir langer verblyf.

Daar is WiFi en 'n TV met DStv. Die sitarea le na 'n privaat stoep.

Die kompleks bied veilige onderdakparkeerplek aan 1 voertuig.

Die woonstel is net 300 m vanaf die Virgin Active-gimnasium.

Slaapplek

’n Bespreking by Elegant Apartment at Grove Mall sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Elegant Apartment at Grove Mall
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ombika-straat, Wild Olive-kompleks, Kleine Kuppe, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Elegant Apartment at Grove Mall het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Windhoek Khomas Namibië
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ombika-straat, Wild Olive-kompleks, Kleine Kuppe, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32e1d22ab8e5eaaf71060531f17dae5f66015406d5e68516523a7081751605ece064f48a9d7cc889495583fbb9b240aa8937?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 Ombika Street Wild Olive Complex, Kleine Kuppe 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.623603493129 17.094450606902