Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elegant Quays Waterfront Apartment

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Elegant Quays Waterfront Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lauren M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location with quiet atmosphere.

Our stay at the Elegant Quays Waterfront Apartment was memorable. The place was spotless and the furniture is well-maintained. The apartment is well-equipped with all the basic kitchen necessities. Thanks to the host for being friendly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, safe, great restaurants with good specials.

Eugene was an amazing host and made us feel comfortable and gave us the best options on what we were interested in doing. The specials on the local restaurants were on point, and I would personally recommend Drydock Food Co. Amazing seafood specials. Keep doing what you're doing, Eugene. You're an amazing boet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besondere goeie waarde vir jou geld. Baie ruim. Wonderlike ligging.

Besonder aangenaam. Ruim. Baie goeie waarde. Ligging is besonders: So by die Waterfront en kort stapafstande na vele restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anslin P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anslin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig wegbreek vir my en my vrou gewees, sal definitief weer kom.

Fantasties, vriendelik en baie lekker, ons gasheer was baie behulpsaam met sy kennis. Sal dit aanraai vir almal. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Made the holiday so much better.

Very neat, hopeful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradley B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, fantastic, amazing.

It was amazing, everything was on point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect spot for a couple not needing super luxurious accommodation.

It is a quick 5-minute stroll to the restaurant. The host is friendly and informative. Highly recommended spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hi Catherine,
Thank you, you were awesome guests, hope to see you back soon.
Thank you for leaving the flat so neat and tidy.
Regards
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Vanessa A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and convenient.

We were very comfortably accommodated in this loft apartment. All our needs were met, including load shedding requirements. The location is superb, not only as a base from which to explore Knysna and its surroundings, but also because it is within a very short walking distance of interesting shops, a variety of restaurants, and recreational activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Some of the furniture needs upgrading as well as the bedding. The unit is well equipped, but the absence of an iron was a tremendous shortfall. Also the unit have a pungent mouldy smell that stuck to everything. We had to wash and air all our clothing that came in contact with the chalet. On arrival back home our youngest son enquired about the mouldy smell when he hugged us; the smell stuck to our hair and skin. Other than the smell and the iron it is a great place to spend your vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
G V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
G V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woorde kan nie beskryf hoe lekker rustig dit was nie.

Vryheid en rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

GV
Baie dankie vir die resensie.
Julle sal altyd welkom wees aan my kant
Groete vir eers
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Alicia K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia K

Uitstekende ligging en veiligheid.

Woonstel was baie netjies en die ligging is uitstekend. Ons kon lekker afstap na die Waterfront en geniet wat dit aangebied het. Ons het baie veilig gevoel in die Quays. 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Alicia
Baie dankie vir die resensie.
Dankie dat julle alles so mooi en netjies gelos het.
Altyd welkom terug.
Groete vir eers.
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Patsy V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patsy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A magnificent setting.

We loved staying in Elegant Quays Waterfront Apartment. The tranquil setting was beautiful, safe and convenient and we were within walking distance of several popular restaurants. Our host, Eugene, welcomed us personally and even sent us daily updates on specials at the various restaurants. The staff within the complex were friendly, helpful and always visible when help was required. We will most definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Patsy
Baie dankie vir die resensie.
Julle is altyd welkom.
Groete vir eers
Eugene

Elegant Quays Waterfront Apartment
Hennie N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Alles wat ons benodig het, was daar. Die woonstel was netjies, skoon en baie sentraal. Die eienaar bly naby en Eugene het kom seker maak dat ons tevrede is. Hy het ook elke dag die nabygeleë restaurante se spesiale aanbiedinge deurgegee, ingeval ons belangstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Hennie
Baie dankie vir resensie.
Julle is altyd baie welkom terug
Baie dankie dat julle alles so mooi netjies gelos het.
Groete vir eers
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Brett T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and perfect accommodation for our needs.

Highly recommended, the host was very accommodating, thanks Eugene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hi Brett
Thank you for the review.
You are always welcome back. Thank you for leaving the flat so neat.
Regards for now
Eugene

Elegant Quays Waterfront Apartment
Celest V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest V

Uitstekende ligging en veilig.

Eugene was vriendelik en behulpsaam. Plekkie is netjies en goed toegerus. Ligging en sekuriteit is uitstekend. Ek beveel die plekkie aan. Waarde vir jou help. Volgende keer bly ons langer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Celest
Baie dankie
Julle is altyd welkom terug
Groete vir eers
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Esther H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely apartment.

Clean, neat, and tidy apartment. Perfect location, close to main attractions, safe and secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very pleasant. Unit is neat and functional.

Something that needs to be looked at is new bedding as the current linen is not up to scratch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Dear Jason,
Thank you for your review.
Hope to see you again.
Regards for now,
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Estie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging.

Baie lekker sentraal, kan sommer na die Waterfront toe stap. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Esti,
Baie dankie vir die mooi review. Julle is altyd weer welkom. Dankie dat julle alles so netjies gelos het.
Groete vir eers.
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Yolanda Meissenheimer M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda Meissenheimer M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n lieflike lekker blyplekkie.

Eugene, die eienaar, was so vriendelik en aangenaam. Die huisie is lieflik om in te bly, skoon en netjies. Dis op die waterfront en dus naby winkels en restaurante. Sal beslis weer daar bly en dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Yolanda
Baie dankie vir die review.
Julle was great gaste en is altyd weer welkom.
Groete vir eers.
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Attie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eugene is altyd beskikbaar, behulpsaam en baie vriendelik. Hy laat jou op jou gemak voel en maak seker dat jy tevrede is.

Uitstekend, vriendelike mense om jou en naby alles. Baie veilig en stil. Skoon en netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Attie
Baie dankie dat julle alles so mooi en netjies gelos het.
Julle is altyd weer welkom, hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete vir eers
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Chrissie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knysna is pragtig, dit bied soveel avontuur, great plek vir wegbreek na 'n pragtige wêreld van die mooiste woude.

Die mense van Knysna is vriendelik, die samewerking van almal is duidelik opsigtelik bedoelend, almal respekteer padreëls. Knysna is net ongelooflik mooi met die woude en diere en alles wat die plek bied. Awesome plek om na weg te breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Chrissie, baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle binnekort weer te sien. Julle was great gaste. Groete. Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Ricardo V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great and cozy.

Security is great. The place is neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hi Ricardo, thank you. You are always welcome back, thank you for leaving the apartment so neat. Regards. Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Jacob P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vreedsaam.

Baie sentraal, loopafstand na winkels en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Jacob
Baie dankie
Sien julle binnekort weer
Groete
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Phil H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money and super location.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hi Phil, thank you for doing the review. You were great guests. Hope to see you back soon. Safe travels. Regards for now. Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Mary N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary N
Saam met vriende

Perfect accommodation and location to stay!

Warm and attentive welcome from the host! Ideal, clean and safe accommodation for us! The complex staff were pleasant and polite! We will definitely return here in the future!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek by Knysna Waterfront (Elegant Quays Waterfront Apartment).

'n Pragtige, veilige, goed-toegeruste, hiper-skoon en netjiese eenheid op die drumpel van die Knysna Waterfront! Ons kon die motor by ons aankoms parkeer en stap na oral waar ons wou wees. Die kompleks is ook baie netjies en stil. Die eenheid is op die eerste vloer en losstaande, so daar is nie bure aan die ander kant van die muur nie. Ons sal definitief terugkeer na Elegant Quays Waterfront Apartment. Ons het al baie vriendelike gashere ontmoet. Maar, soms ontmoet jy 'n gasheer wat 'n onuitputbare bron van nuttige inligting oor die area, restaurante, en gebeurtenisse is. En wat boonop so lekker gesels dat dit voel asof jy hom al jare ken. Eugene was 'n perfekte en humoristiese gasheer wat ons verblyf nog lekkerder gemaak het. Baie dankie, Eugene, en sterkte vir die besige seisoen wat voorlê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Roelf, baie dankie vir die baie mooi woorde. Jy en Zelda is baie spesiale mense. Ek hou duim vas en julle bly in my gebede. Julle sal altyd welkom wees. Hoop om julle binnekort weer te sien en te ontvang.
Groete vir eers,
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Hennie G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit lê perfek en die eienaar is baie behulpsaam.

Ek vind die blyplek gerieflik en skoon dit is ook baie veilig en jy kan stap na eet plekke en winkels enige tyd van die dag of nag sonder enige gevoel van gevaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Hennie
Baie dankie vir jou resensie en dat julle alles so netjies gelos het.
Julle is altyd welkom om weer te kom.
Groete vir eers,
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Graham P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

The unit is situated in Knysna Quays residential complex. Close to the waterfront and shops. Great value for your money and centrally located in Knysna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hello Graham,
Thank you for the review.
You are always welcome back, thank you for leaving the flat so neat.
Regards,
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Gerti H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerti H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a lovely place, I will definitely go back there.

It is very central and you don't even need a car to go out to eat, as the Waterfront is just around the corner, Eugene was very helpful and friendly, I will tell friends of mine too about the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hello Gerti,
Thank you for your review.
You are always welcome, hope to see you soon.
Regards,
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
James B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B
Enkelreisiger

Comfortable.

WiFi died or ran out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Dear James
Thank you for your review.
The wifi challenges is/was due to the ongoing Load shedding in SA and not on the hosting's side .
In Future pls tell the Host about your challenges and not wait 2 weeks after you left .
I also send you daily of all the restaurant's specials in waterfront and messages with out one respond from your side .
Regards
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Lizette M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M
Enkelreisiger

Good central location, close to shops and restaurants at the waterfront.

Accommodation is spacious and in a safe security complex. Great to stay for a work trip as there is a nice table to work from.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Lizette,
Baie dankie. Jy is altyd welkom en hoop om jy binnekort weer sien.
Groete vir eers.
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Renier A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier A
Saam met vriende

Rustig, veilig en gerieflik.

Huis weg van die huis gevoel. Sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Renier,
Baie dankie dat jy die moeite gedoen met die review en dankie vir die mooi woorde.
Julle was baie oulike gaste en dankie dat julle die woonstel so netjies gelos het.
Altyd welkom terug en ek hoop om jy gou weer te sien.
Groete vir eers.
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Michell H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie nice.

Ons het naie lekker gebly. Die woonstel is goed toegerus met alles wat jy sal nodig kry. Daar is ook 'n lig wat outomaties aanskakel tydens loadshedding en WiFi. Die winkels en restaurante is ook alles loopafstand. Die eienaar is ook baie vriendelik en behulpsaam en as jy rus vir jou siel soek is dit die plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Michelle
Baie dankie dat julle my woonstel gekies het. Julle was wonderlike gaste
Hoop om julle gou weer te sien
Dankie dat julle alles so netjies gelos het .
Altyd welkom terug , hoop nie ek moet te lank wag nie
Groete vir eers
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Maryjane M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryjane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

In Knysna for the marathon.

The best part was our host, Eugene, attentive, professional and genuinely wanted us to be comfortable! Sincere thanks.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, well-equipped apartment. Safe and conveniently located near Knysna Waterfront. Eugene was there to assist us when we arrived and checked in with us every day to see if we were alright.

Will definitely stay there again. Everything was clean and tidy and the apartment was warm during the cold winter nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Good morning Robert,
Thank you for doing the review.
You are always welcome back and I hope to see you in Paradise soon.
Enjoy 2022 without a mask.
Regards,
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Danielle R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is perfek. Lekker naby aan alles.

Gemaklik vir 2 gaste. Eugene het ons vriendelik ontvang en gereeld gevra of alles reg is in die eenheid. Sal definitief weer teruggaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Danielle
Baie dankie, julle is altyd welkom.
Sien julle hopelik binnekort.
Groete
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Paul V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë veilig en rustige omgewing. Verskeie restaurante binne loopafstand.

Gasheer se vriendelike ontvangs en behulpsaamheid verseker 'n aangename kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Paul
Baie dankie vir die mooi resensie.
Julle is altyd welkom.
Groete vir eers.
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Darryl B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl B
Saam met vriende

The location is perfect.

Accommodation was comfortable, clean and a short walk to the Waterfront. The owner was so kind to send me daily updates on specials for restaurants around the area. I highly recommended anyone to stay here. I will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hi Darryl,
Thank you for the great review, you were wonderful guests.
Thank you for leaving the apartment so neat.
Regards for now, hope to see you in paradise soon.
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Leon P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees. Ligging baie goed. Kan orals na restaurante loop.

Baie goed deur Eugene ontvang en hy het gereeld navraag gedoen of alles reg is in die eenheid. Ons sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Leon
Baie dankie vir die resensie. Julle was regtig baie oulike gaste en het alles so netjies gelos.
Altyd welkom terug, hoop om julle binnekort wees te onthaal.
Groete vir eers.
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Hendrik A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig en veilig.

Ons het baie lekker gekuier, woonstel het alles wat jy nodig het. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker dit aanbeveel en weer kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Hendrik
Julle was aangename gaste, dankie dat julle alles so netjies gelos het.
Sien julle binnekort weer.
Groete vir eers.
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Belinda F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek.

Die plek is pragtig en mense baie vriendelik! Elke sent werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer


Baie dankie, julle was wonderlike gaste, hoop om jy gou weer te sien.

Elegant Quays Waterfront Apartment
Riana F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana F
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en het alles gehad wat ons benodig.

Ons is so hartlik ontvang en die eienaar het soveel idees deur gegee oor wat om te doen en sien. Perfek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer


Baie dankie , julle het die woonstel so netjies gelos ,ek het amper gedink julle het nooit daar geslaap nie .
Julle is altyd baie welkom om vinnig weer te kom kuier, hoop om julle later in die jaar weer te sien.
Voorspoed vir die res van die jaar.

Elegant Quays Waterfront Apartment
Shahieda L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahieda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties, sal beslis weer gaan.

Ek en my verloofde het dit baie geniet. Die bly by die woonstel was 'n 10 uit 10 en Eugene was baie uitstekend en behulpsaam vandat ons daar arriveer het tot en met ons vertrek terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Shahieda,
Baie dankie vir die mooi review.
Julle was "Great " gaste en die woonstel was so netjies gelos, baie dankie.
Hoop ek sien julle weer binnekort!
Groete vir eers,
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Heloise M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier in Knysna, alles op jou voorstoep kan loop waar jy wil wees.

Alles is daar wat jy nodig het, ligging is great en gasheer is baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Heloise
Baie dankie , jy was wonderlike gaste en is altyd welkom terug.
Hoop om julle binnekort weer te sien, voorsoed vir die res van 2022.
Groete
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Sharon V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome! Awesome! Awesome!

Wow, what a warm welcome we received from Eugene who was waiting at the entrance to the apartment. The place was spick and span, spacious and comfortable. We felt so safe, thought we were in another country. We could walk to the shops, restaurants and for boat rides. I hope that this apartment is available when we want to visit Knysna again. Eugene was a very friendly host and also told us places we could visit and things to do in Knysna. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hello Sharon
Thank you for the awesome review and very kind words.
You are always welcome back and thank you for leaving the apartment so neat.
Be safe and enjoy your retirement.
Hope to see you soon.
Regards
Eugene

Elegant Quays Waterfront Apartment
Geraldine P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so naby en stapafstand af van die Waterfront.

Eugene was die perfekte gasheer het my vroeg gebel om uit te vind hoe laat hy ons kan verwag. Met aan koms in Knysna was ek verras met die oulike loft, net wat ons nodig gehad het en alles was beskikbaar. Sal enige tyd die plekkie aanbeveel as mens bekostigbare verblyf soek, dankie aan Eugene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hi Geraldine
Thank you for your kind words.
Always welcome back.
Regards
Eugene

Elegant Quays Waterfront Apartment
Izetta F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izetta F
Enkelreisiger

'n Juweel op die waterfront!

Pragtig, en elegante verblyf op die waterfront. Uitstekende sekuriteit. Toegang tot kompleks slegs deur een veiligheidshek, met sekuriteitsbeamtes. Sal definitief weer hier gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Izetta
Baie dankie vir jou mooi review.
Jy was 'n goeie gas en dankie dat jy alles so mooi en netjies gelos het .
Hoop om jou binnekort weer te onthaal .
Groete vir eers
Eugene

Elegant Quays Waterfront Apartment
Carl N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful time was had. The apartment was very clean and comfortable and ideally situated in the Knysna Waterfront, it was very safe so that we could leave doors and windows open.

Prior to arrival the owner of number 16 at the Quays in Knysna made contact and to enquire ETA and upon arrival Mr Eugene Coetzee met us at the apartment and explained everything we needed to know about the unit. He also told us about all the events taking place around the area such as markets and all the local restaurants with their variety of specials. The apartment met all our expectations and the security at the unit and complex was excellent. i would highly recommend the apartment to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hello Carl
Thank you for leaving the apartment so neat.
You were wonderful guests .
You are always welcome back .
Hope to see you soon..
Thank you for using the site.
Regards
Eugene

Elegant Quays Waterfront Apartment
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnakerrylaan 16A, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b61ccd63744a87849283b3e7167f6fabed06c37cd1e69761a9926aa046a9747fbd160b871ed69a679452ad28fd9826bb67b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R806 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 16A Spinnaker Drive The Quays 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04069604541 23.047205552351