LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elegant Quays Waterfront Apartment | LekkeSlaap
+19

Elegant Quays Waterfront Apartment

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Elegant Quays Waterfront Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Paul V - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë veilig en rustige omgewing. Verskeie restaurante binne loopafstand.

Gasheer se vriendelike ontvangs en behulpsaamheid verseker 'n aangename kuier.

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Paul
Baie dankie vir die mooi resensie.
Julle is altyd welkom.
Groete vir eers.
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Danielle R - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is perfek. Lekker naby aan alles.

Gemaklik vir 2 gaste. Eugene het ons vriendelik ontvang en gereeld gevra of alles reg is in die eenheid. Sal definitief weer teruggaan soontoe.

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Danielle
Baie dankie, julle is altyd welkom.
Sien julle hopelik binnekort.
Groete
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Darryl B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl B
Saam met vriende

The location is perfect.

Accommodation was comfortable, clean and a short walk to the Waterfront. The owner was so kind to send me daily updates on specials for restaurants around the area. I highly recommended anyone to stay here. I will definitely be back.

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hi Darryl,
Thank you for the great review, you were wonderful guests.
Thank you for leaving the apartment so neat.
Regards for now, hope to see you in paradise soon.
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Leon P - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees. Ligging baie goed. Kan orals na restaurante loop.

Baie goed deur Eugene ontvang en hy het gereeld navraag gedoen of alles reg is in die eenheid. Ons sal weer soontoe gaan.

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Leon
Baie dankie vir die resensie. Julle was regtig baie oulike gaste en het alles so netjies gelos.
Altyd welkom terug, hoop om julle binnekort wees te onthaal.
Groete vir eers.
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Hendrik A - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig en veilig.

Ons het baie lekker gekuier, woonstel het alles wat jy nodig het. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker dit aanbeveel en weer kom bly.

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Hendrik
Julle was aangename gaste, dankie dat julle alles so netjies gelos het.
Sien julle binnekort weer.
Groete vir eers.
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Belinda F - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek.

Die plek is pragtig en mense baie vriendelik! Elke sent werd!

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer


Baie dankie, julle was wonderlike gaste, hoop om jy gou weer te sien.

Elegant Quays Waterfront Apartment
Riana F - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana F
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en het alles gehad wat ons benodig.

Ons is so hartlik ontvang en die eienaar het soveel idees deur gegee oor wat om te doen en sien. Perfek geleë.

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer


Baie dankie , julle het die woonstel so netjies gelos ,ek het amper gedink julle het nooit daar geslaap nie .
Julle is altyd baie welkom om vinnig weer te kom kuier, hoop om julle later in die jaar weer te sien.
Voorspoed vir die res van die jaar.

Elegant Quays Waterfront Apartment
Shahieda L - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahieda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties, sal beslis weer gaan.

Ek en my verloofde het dit baie geniet. Die bly by die woonstel was 'n 10 uit 10 en Eugene was baie uitstekend en behulpsaam vandat ons daar arriveer het tot en met ons vertrek terug.

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Shahieda,
Baie dankie vir die mooi review.
Julle was "Great " gaste en die woonstel was so netjies gelos, baie dankie.
Hoop ek sien julle weer binnekort!
Groete vir eers,
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Heloise M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier in Knysna, alles op jou voorstoep kan loop waar jy wil wees.

Alles is daar wat jy nodig het, ligging is great en gasheer is baie hulpvaardig.

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Heloise
Baie dankie , jy was wonderlike gaste en is altyd welkom terug.
Hoop om julle binnekort weer te sien, voorsoed vir die res van 2022.
Groete
Eugene Coetzee

Elegant Quays Waterfront Apartment
Sharon V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome! Awesome! Awesome!

Wow, what a warm welcome we received from Eugene who was waiting at the entrance to the apartment. The place was spick and span, spacious and comfortable. We felt so safe, thought we were in another country. We could walk to the shops, restaurants and for boat rides. I hope that this apartment is available when we want to visit Knysna again. Eugene was a very friendly host and also told us places we could visit and things to do in Knysna. Thank you!

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hello Sharon
Thank you for the awesome review and very kind words.
You are always welcome back and thank you for leaving the apartment so neat.
Be safe and enjoy your retirement.
Hope to see you soon.
Regards
Eugene

Elegant Quays Waterfront Apartment
Geraldine P - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so naby en stapafstand af van die Waterfront.

Eugene was die perfekte gasheer het my vroeg gebel om uit te vind hoe laat hy ons kan verwag. Met aan koms in Knysna was ek verras met die oulike loft, net wat ons nodig gehad het en alles was beskikbaar. Sal enige tyd die plekkie aanbeveel as mens bekostigbare verblyf soek, dankie aan Eugene.

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hi Geraldine
Thank you for your kind words.
Always welcome back.
Regards
Eugene

Elegant Quays Waterfront Apartment
Izetta F - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izetta F
Enkelreisiger

'n Juweel op die waterfront!

Pragtig, en elegante verblyf op die waterfront. Uitstekende sekuriteit. Toegang tot kompleks slegs deur een veiligheidshek, met sekuriteitsbeamtes. Sal definitief weer hier gaan kuier!

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hallo Izetta
Baie dankie vir jou mooi review.
Jy was 'n goeie gas en dankie dat jy alles so mooi en netjies gelos het .
Hoop om jou binnekort weer te onthaal .
Groete vir eers
Eugene

Elegant Quays Waterfront Apartment
Carl N - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful time was had. The apartment was very clean and comfortable and ideally situated in the Knysna Waterfront, it was very safe so that we could leave doors and windows open.

Prior to arrival the owner of number 16 at the Quays in Knysna made contact and to enquire ETA and upon arrival Mr Eugene Coetzee met us at the apartment and explained everything we needed to know about the unit. He also told us about all the events taking place around the area such as markets and all the local restaurants with their variety of specials. The apartment met all our expectations and the security at the unit and complex was excellent. i would highly recommend the apartment to anyone.

Elegant Quays Waterfront Apartment se terugvoer

Hello Carl
Thank you for leaving the apartment so neat.
You were wonderful guests .
You are always welcome back .
Hope to see you soon..
Thank you for using the site.
Regards
Eugene

Elegant Quays Waterfront Apartment
Vanaf R495
R495 R421
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
R495 R421
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
R495 R421
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnakerrylaan 16A, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72fc01c16eb1e5a93bf14677ca0e51614690876c12a065b42c0d599f4185c43c889d6f270d8d84c28fc7685c9c9a3e68d713?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R495, nou Vanaf R421  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 16A Spinnaker Drive The Quays 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.04069604541 23.047205552351
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem