Elegant Quays Waterfront Apartment
Kry 15% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2022 tot 9 Jul 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spinnakerrylaan 16A, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R495R421 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elegant Quays Waterfront Apartment is 'n selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed in die Quays Waterfront in Knysna. Die landgoed is lekker naby die veerbote, seiljagklub, restaurante, winkels, sportgronde en ander geriewe in die dorp.
Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n dubbelbed en die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Langs die slaapkamer is daar 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, oond, stoof en ander toebehore toegerus is.
Die sitarea het 2 L-vormige leerbanke wat 2 kinders kan akkommodeer indien dit vooraf gereël word. Daar is ook 'n TV en dit lei na 'n Juliette-balkon. Die ingang vanaf die grondvloer word met 10 trappies bereik en daar is 'n trappie aan die binnekant van die voordeur.
Veilige parkeerplek word op die landgoed voorsien met wagte wat 24 uur per dag by die hoofingang beskikbaar is. Daar is ook sekuriteitskameras in en om die landgoed.
Slaapplek
’n Bespreking by Elegant Quays Waterfront Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Spinnakerrylaan 16A, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Elegant Quays Waterfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spinnakerrylaan 16A, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom