Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Country Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Elephant Country Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Renell B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Renell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en meubilering, maar swak diens.

Met aankoms het ons baie onwelkom gevoel, ons moes lank voor die hek wag en daarna het die wag nie eers geweet in watter kamer ons is nie. Die kamer was netjies, maar die badkamer het 'n baie slegte reuk gehad (suite 4). Ons is toe geskuif na 'n ander kamer wat darem beter was. Ontbyt was heerlik en vriendelike diens, maar reëlings daarvan was deurmekaar en ons moes baie lank wag om bedien te word. Suite 4 moes volgens advertensie uitkyk op die olifante in hul natuurlike habitat asook die berge hê, maar al uitsig was die voortuin. By vertrek het hulle gesê ons skuld nog geld, maar die volle bedrag was vereis en betaal op bespreking. Ter opsomming - mooi ligging en meubels, maar uiterse swak diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik.

Ons het gevind dat Maps op jou selfoon jou verby die afdraai wou neem - gelukkig was ons al daar en het by die regte plek afgedraai. Dit kan vir voornememde gaste onduidelik wees om die gastehuis te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Country Guest House se terugvoer

Hi Zelda
Baie dankie vir die inligting.
Ons het aangevra dat Google dit vir ons reg maak.
Alles is nou 100%.

Groete

Elephant Country Guest House
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Animal Alley, langs die N2,, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATaQkHVqXOGiK7F72LcYaCzoVuuAuWpWnpztxHoLjhV630kum2y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
2 5 1 5 Animal Alley, Off the N2, The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.960353 23.481971