Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Country Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Animal Alley, langs die N2,, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Elephant Country Guest House is in The Crags in Plettenbergbaai geleë. Die gastehuis het die ideale ligging en is net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete.

Verblyf is beskikbaar in 6 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, perkallinne en, afhangend van die kamer, is daar 'n privaat en suite-badkamer met 'n ruim stort of 'n gedeelde badkamer. Elke kamer het 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en badkamergeriewe word voorsien.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is ook ’n kuriowinkel op die perseel.

Elephant Country Guest House is net 'n paar minute se ry van Monkeyland en Birds of Eden, 20 minute van Keurboomstrand en 25 minute van Plettenbergbaai se middedorp af.

Plaaslike doendinge vir natuurliefhebbers sluit stappies in die woud, boomtoptoere, bergpaadjies wat geloop of met ’n fiets gery kan word, en 'n groot verskeidenheid doendinge by die see in. By The Crags kan 'n verskeidenheid wild gesien word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Elephant Country Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Animal Alley, langs die N2,, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elephant Country Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Die Crags Wes-Kaap
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Animal Alley, langs die N2,, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATaQkHVqXOGiK7F72LcYaCzoVuuAuWpWnpztxHoLjhV630kum2y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
2 5 1 5 Animal Alley, Off the N2, The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.960353 23.481971