Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Hide of Knysna Guest Lodge

Lodge
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cherry-laan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elephant Hide of Knysna Guest Lodge is op die Welbedacht-kranse, 3 km vanaf Knysna geleë en spog met uitsigte oor die Knysna-strandmeer en op die Outeniekwaberge. Knysna is bekend onder bejaardes en toeriste, en bied 'n rits aktiwiteite soos kajakvaar, voetslaan, swem en visvang. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat uit die stad wil ontsnap.

Die lodge se tema is op natuurlike prag gebaseer met argitektuur wat klip en hout kombineer om 'n aardse gevoel te skep. Die lodge word deur 'n familie bestuur en bied uitstekende diens wat 'n onvergeetlike ervaring vir almal verseker.

Verblyf word gebied in suites met 'n Afrika-tema: 1 Executive Suite, 1 Family Suite, 1 Fynbos Suite, 4 Lagoon Suites en 2 Bird’s Eye Suites. Die beddens is met donsveerkussings en perkallinne opgemaak. Elke suite het ondervloerse verhitting, WiFi, 'n iPod-koppelstasie, lugversorging, verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan in die gastesitkamer ontspan en ontbyt in die ontbytkamer geniet. Ontbyt kan ook in die suite bedien word, mits dit vooraf gereël word. Die lodge het 'n swembad en dek met wonderlike uitsigte. Die lodge is troeteldiervriendelik, indien dit vooraf gereël word.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Ekstra dienste sluit 'n lughawependeldiens, middagetepakkies, 'n kinderoppasser en kindersorg, 'n wasgoed-, stryk- en droogskoonmaakdiens en kantoordienste in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Elephant Hide of Knysna Guest Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Cherry-laan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elephant Hide of Knysna Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cherry-laan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7FuCn5z85FikphrVPr8OHWBacbQdoaoYQoxYEp524iuwGIb1AL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Cherry Lane Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.033296771928 23.010885715485