Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant House

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Elephant House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Patricia K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful location.

Top location, friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leonard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ruimte, wonderlike atmosfeer by die Elephant House self. Die omgewing is minder aangenaam en die Addo wildtuin 'n teleurstelling.

Soos die Engelse sê, die plek is "dated" maar steeds uiters aangenaam! Die wildrit was werklik duur en teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzanne T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marzanne T
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet.

Die personeel gaan uit hul pad om jou verblyf so spesiaal moontlik te maak. Die Stable Cottages is fantasties as jy kinders het wat hou van buitespeel en spasie soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ciska R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne.

Daar het 'n komplimentêre bottel sjampanje saam met 'n handgeskrewe kaartjie vir my gewag by aandete toe Elephant House verneem dat dit my verjaardag is. 'n Onverwagte, mooi gebaar. Die kos was uitsonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley M
Gesin met tieners

Charming colonial guesthouse with superb staff and wonderful breakfast. Loved or stay!

Highly recommended, such friendly staff, who really looked after us very well. We hit freezing weather and their hospitality made up for it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunita H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Ons het dit baie geniet en sal weer 'n draai daar kom maak. Dit was ons eerste besoek aan die Addo-omgewing. Ons was vir 'n troue daar en ons verblyf was uit die boeke. Dit was baie lekker sonder 'n TV en weg van die gewoel van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Addo Nasionale Olifantpark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwY2Y3NTY4LTg4NzQtNGQ4OS05N2I1LTRjMjZhOTEzZTU0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Addo National Elephant Park Gqeberha (Port Elizabeth) 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.506065194699 25.69221496582