St Lucia Estuary Akkommodasie by Elephant Lake Hotel | LekkeSlaap
+36

Elephant Lake Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Elephant Lake Hotel
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5
Yolande E - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande E
Gesin met klein kinders

Veilig, skoon, ruim en gemaklik.

Waarde vir geld, personeel baie vriendelik en bestuur heeltyd teenwoordig. Groot pluspunt vir enige besigheid.

Elephant Lake Hotel's terugvoer

Leander

Dankie vir die terugvoer.

On is bly dat ons die area en ons dienste met julle kon deel.

Deon Steyn

Elephant Lake Hotel
Chane G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chane G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap en vriendelike diens.

Dit was lekker gewees, hulle moet net meer water beskikbaar hê vir gaste.

Elephant Lake Hotel's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit word waardeer. Weens die ergste droogte in die geskiedenis van die area moes ons nou boorgate in werking stel wat ons watervoorsiening aansienlik help.

Ons bid en vertrou vir vir reën.

Elephant Lake Hotel
Hannes V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hannes V
Gesin met klein kinders

Die hotel is skoon en gerieflik, maar kort opknapping.

Die Hotel is goed geleë, maar het baie aandag nodig. Die restaurant het die beste uitsig in die dorp, maar die slegste kos in die dorp.

Elephant Lake Hotel's terugvoer

Hannes, dankie vir die terugvoer. Ek is bly om jou mee te deel dat ons reeds baie ver gevorder het met ons opkanppings program.

Deon Steyn

Elephant Lake Hotel
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 94 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullet-straat 2, St Lucia, St Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1Mzg1ZDE5LWZlMDQtNDU5NC1iNTQ3LTQ1MTE2MTljYTViMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 3 Mullet Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.373999017357 32.411491619821
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za