St Lucia Estuary Akkommodasie by Elephant Lake Inn | LekkeSlaap
+42
+42

Elephant Lake Inn

Hotel
  • Vanaf R1 136 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-straat 76, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Elephant Lake Inn bied gerieflike verblyf in 'n 3-ster-hotel, sentraal geleë in St Lucia Village. Dis die ideale basis vanwaar jy die omliggende area, St Lucia en die iSimangaliso Vleilandpark kan verken.

Die hotel bied 34 kamers, 18 op die grondvloer wat elkeen 'n privaat patio het en 16 op die eerste vloer. Die kamers is goed toegerus en het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook 9 DStv-kanale, 'n kluis en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot die swembad, 'n kroeg en die lapa. Gratis WiFi is beskikbaar in die gemeenskaplike areas.

Inwonende gaste kry ook afslag vir eko-doendinge wat deur Elephant Lake Safaris bespreek en bestuur word. Elephant Lake Safaris is 'n wettige konsessiehouer vir die Groot 5-safari's in die Hluhluwe/iMfolozi Natuurreservaat. Gaste kan dag- en nag-wildritte in 'n oop voertuig onderneem in die iSimangaliso Vleilandpark en ons bied ook bootritte in die St Lucia-riviermonding. Voetslaanroetes en uitstappies na die St Lucia Krokodilsentrum is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Elephant Lake Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Flamingo-straat 76, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Elephant Lake Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 136
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 136
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 136
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-straat 76, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2NWRhZGNhLWQ3OGYtNDY1MC04ODE5LWEwZmRlMGM5NWEyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 136  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 76 Flamingo Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.377516393952 32.412367470639
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za