Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Lodge Vanderbijlpark

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 26 resensies vir Elephant Lodge Vanderbijlpark
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.4/5
Ansie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker gebly sal verseker almal aanbeveel na die Elephant Lodge Vanderbijlpark.

Baie lekker tuis gevoel en lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annemarie V
Saam met vriende

Vir twee vroue alleen was dit nogal skrikwekkend met die bure wat buite raasgemaak het.

Daar was 'n ketel en bekers sonder koffie, suiker of melk. Die toiletlig was so dof dat ek nie my hare of grimering kon doen nie. My suster moes haar flitslig aanskakel. Die bure het net ná 12 uur tot 2 uur gegil, en ek moes vroeg gaan slaap vir my wedloop die volgende oggend. Hulle het buite my kamer bier gedrink. Ek het beslis onveilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cassie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie V
Saam met vriende

Heerlik en rustig geslaap. Naby aan die plek waar ek 'n funksie gehad het.

Ek het baie lekker gebly. Dit was privaat, skoon en die ontvangs was baie hulpvaardig en e-posse is dadelik beantwoord. Lekker plek om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Average.

Place was clean. Bed very comfortable. Units need maintenance though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanya D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanya D
Saam met eggenoot / lewensmaat

I'm very pleased.

I am very happy with my stay at Elephant Lodge. The only thing I was unhappy about was, they said they had coffee-making facilities and they gave a kettle and mugs, but no teaspoon. Except for that the place was clean, the admin lady was very friendly and I am happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desrae L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Desrae L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurstellend.

Geen toiletpapier in badkamer. Al die ligte werk nie in vertrekke nie. Stort se water drukking baie sleg en ons was baie teleurgesteld met ons ontvangs, nie baie hulpvaardig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathy B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kathy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil area.

Die enigste problem was dat die stort se vloer nie skoon was en die stortgordyn het net op 4 hakkies gehang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miena V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Miena V
Gesin met tieners

Die 2 weke van verblyf was heerlik. Die ontbyt was bekostigbaar, smaaklik en meer as genoeg. Jy kon jou eie versoek gee indien jy enige siektes het soos diabetes. Ontbyt word in kamers bedien op die tyd wat jy versoek het. Baie dankie.

Die matras waarop ons geslaap het was heerlik. Oorweeg nou om my matras tuis te vervang. Het die stort se kop geniet en hoef nie lank te wag vir warm water. Kan die plek beslis aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n bitter lekker ervaring gehad, die mense was vriendelik.

Ek sal definitief weer teruggaan, maar die keer vat ek my hele gesin saam, ek weet sommer hulle sal dit geniet nes ons het. Baie dankie vir als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henry H
Enkelreisiger

Vriendelike mense.

Lekker geslaap, my kamer was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caro B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het die basiese benodigdhede.

Ons het laat ingekom en vroeg gery. Dit wat ons nodig gehad het was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer skoon en dame wat ons ontvang het vriendelik.

Kamers is baie lig as gevolg van buiteligte. Sal help as daar gordyne voor vensters ook is en nie net by die glasdeure nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and clean.

We are very pleased with our stay at Elephant Lodge. We had a very good night's sleep and didn't want to get out of the comfy bed in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mervyn M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn M
Gesin met klein kinders

The place was very neat and clean and the hosts went out of their way to accommodate us.

Great value for money. Hosts were really helpful. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philile T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philile T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was very quiet and nice view.

The place is in a good area as it is not busy you get all the privacy you want.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moleboheng S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moleboheng S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly staff at the lodge.

The lodge was very clean and the staff was friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Althea K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Althea K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dirty.

Wanted to make coffee, had to wash the kettle first. It was full of dust, no spoon or stick to stir the coffee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelke S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izelke S
Saam met vriende

Vir seker waarde vir geld.

Ons was baie gelukkig met die verblyf. Hulle was meer as bereid om ons te help soos ons groep gegroei het. Hulle het moeite gedoen en ekstra beddens in kamers ingedra. Ons het 'n goeie ondervinding gehad en ek sal dit vir seker aanbeveel. Iets wat ek wel kan noem, die uitkloktyd is bietjie vroeg, sal voorstel hulle verander dit dalk na iets soos 10:00.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tania S
Saam met vriende

More of a overnight truck stop.

Elephant Lodge accommodation is more suited for a one night stay over for truck drivers, I won't recommend this to anyone who wants to go there as a family. We did not stay overnight and had to look for other accommodation as the place did not suit our needs. The photos on the internet and what it looks like in reality are two different places.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jean S
Gesin met klein kinders

Frustrerend en teleurstellend.

Ontvangsarea pateties, geen koffie, suiker of toiletpapier in kamer met aankoms. Kombuis vuil, geen asblik, ligte werk nie, stoele horribaal vuil, alergiese reaksie van kat in kombuis, deurslotte nie gewerk nie, kamers darem skoon met aankoms maar nie tydens verblyf netjies gemaak nie, deurslotte werk nie, geen deur voor badkamer, storkop werk nie, personeel darem vriendelik. Self-catering is 'n wanvoorstelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Lodge Vanderbijlpark se terugvoer

Good Day,

Thank you so much for bringing this to our attention, we do strive for the best service, comfort and experience that can be offered.

We have taken note and action against all the issues you have brought up. We assure that further and future stays with us for any client will be of utmost satisfaction.

Once again our apologies and a great thank you for bringing this to our attention.

Kind Regards

Elephant Lodge Management

Elephant Lodge Vanderbijlpark
Ilze D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze D

Teleurstellend.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Molemo M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Molemo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitable.

I thoroughly enjoyed my stay, the owner was nice and very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
C.j. (anirie) T - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
C.j. (anirie) T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what I expected.

No reception area - got stopped by a lady just passed the gate with NO shoes. Room clean. Shower: no water pressure and dirty! Linen and towels clean. Very dark in area - no street lights. Location?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Lodge Vanderbijlpark se terugvoer

Dear Guest,
A full inspection was done based on your evaluation and we do apologise for any inconveniens, however we state that rooms and bathrooms are clean.
Regarding the water pressure, it was a temporary problem after water usage was limited in Vanderbijlpark.

We do value the safety of our clients, therefore all rooms are equipped with alarms supported by an armed response company.
As for the street lights not working, dark area, we can only apologise on behalf of the Emfuleni Local Municipality.

The facility is equipped and marketed as a self-catering room service only.

We value your feedback and will use this critique constructively to better our services and hope you will reconsider and visit us again.

Kind regards,
Elephant Lodge Management

Elephant Lodge Vanderbijlpark
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalrylaan 5, Syliavale, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiMzg1NTAwLWExZDUtNDE1Ny1hM2YwLTZiZmQyZGM2ZWNkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 26 5 1 4 5 Vaal Drive Syliavale 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.727519165039 27.819844721565
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem