Elephant Point Yingwe Lodge
Selfsorg
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Krugerweg, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R11 700 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Elephant Point Yingwe Lodge bied selfsorgverblyf aan die oewer van die Sabierivier op 'n privaat landgoed in die Krugerwildtuin.
Dié grasdak-lodge is smaakvol ingerig en het lugversorging. Verblyf is beskikbaar in 4 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad of albei. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n dubbeldeur-yskas, 'n ingeboude oond en 'n mikrogolf.
Die leefarea langsaan het 'n tafel met sitplek vir 8 gaste en daar is 'n gaskaggel in die sitkamer. Konsertinadeure lei na 'n ruim onderdakdek met ingeboude gasbraaigeriewe. Daar is ook trappe na die onderste kuierarea met 'n swembad en 'n boma.
Slaapplek
’n Bespreking by Elephant Point Yingwe Lodge sluit in:
Kenmerke
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- R536 Krugerweg, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Krugerweg, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom