LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elephant Rock Inn | LekkeSlaap
+17

Elephant Rock Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lukinstraat 11, Olifantshoek, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elephant Rock Inn bied gerieflike verblyf in Olifantshoek aan die voet van die Langberge. Dié dorpie skuil op die Namakwari-roete en bied verskeie natuur-trekpleisters en buitelug-doendinge vir avonturiers.

Dié gastehuis bied verblyf in 2 dubbelkamers, 2 enkelkamers, ‘n tripelkamer en ‘n selfsorgwoonstel.

Elke kamer het ‘n privaat badkamer met ‘n stort. Ander geriewe sluit ‘n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, ‘n yskassie en lugversorging in.

Daar is ook ‘n gemeenskaplike swembad en ‘n kroeg-area op die perseel. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Doendinge in die area sluit voetslaan, 4x4-roetes, voëlkyk en motorfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Ligging

  • Lukinstraat 11, Olifantshoek, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kalahari Noord-Kaap
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lukinstraat 11, Olifantshoek, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYaCtZojVKmaJYqc8ANXkzNYhCiM4SKbRWQcjU9XAUpcIyVJFOc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (plek vir 2) 11 Lukin Street Olifants Hoek 8450 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.9424343 22.7375712
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!