LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eleven Keey House | LekkeSlaap
+30

Eleven Keey House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keeystraat 11, Port Alfred , 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eleven Keey House is in Port Alfred, halfpad tussen Port Elizabeth en Oos-Londen. Die perseel het 2 verblyf-opsies.

Die Eleven Keey hoofhuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n dubbeldeuryskas, oond en stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n opwaskamer met 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n sit- en eetarea. Daar is 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en die area lei na 'n onderdakstoep met stoepmeubels.

Die 11 Keey Seekothuis is 'n oopplan-eenheid met 'n slaap-area, kombuise en leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die huis het 'n alarmsisteem en diefwering voor die vensters en hekke voor die deure. Parkeerplek is beskikbaar vir 3 voertuie en parkeerplek word gedeel tussen die 2 eenhede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Keeystraat 11, Port Alfred , 6170, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keeystraat 11, Port Alfred , 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfXhHzmNvDu4UkvmCCfRQS93zULdxLpGskMCLFEooS8f86cPQdO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 11 Keey Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -33.598685 26.877814
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!