Onrus Akkommodasie by Eleven on Cross | LekkeSlaap
+15

Eleven on Cross

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cross-straat 11, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Eleven on Cross is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Onrus geleë. Die woonstel het slaapplek vir 3 gaste en is naby aan Davies getypoel, die strand en sowat 7 km vanaf Hermanus.

Dié woonstelletjie het 'n privaat ingang en 'n onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis het 'n wasbak, yskas, tweeplaatstoof met 'n klein oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, warmplaat, eetgerei en breekware. Gaste het toegang tot die tuin met tuinmeubels en draagbare braaigeriewe wat gaste kan benut.

Eleven on Cross is 'n entjie se ry vanaf die Hemel-en-Aarde wynvallei en bekende uitkykpunte vir walviskyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Eleven on Cross sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Eleven on Cross
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Cross-straat 11, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eleven on Cross het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cross-straat 11, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGQTrygBZlKWcT9VG1XYjupqWYu9IR0tgYfSQrQrBKGlwjxGJrd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 11 Cross Street Onrus 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.41344 19.16735
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za