Mosselbaai Akkommodasie by Elgin 8 | LekkeSlaap
+11

Elgin 8

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshstraat 6, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 265 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Elgin House 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Mosselbaai met uitsigte oor die see . Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie wat steeds naby aan die aksie is.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en 'n stort, asook 'n wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis en eetarea is oopplan en beskik oor geriewe soos 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, 'n oond met 'n stoof, 'n skottelgoedwasser en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor.

Die sitkamer het gemaklike stoele en daar is 'n televisie met 'n DVD-speler en DStv. Daar is skuifdeure wat van die sitkamer na die balkon toe lei, waar 2 stoele is.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor en Elgin House 8 is naby aan restaurante en winkels, sowel as talle ander besienswaardighede in die Tuinroete.

Slaapplek

’n Bespreking by Elgin 8 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Elgin 8
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Marshstraat 6, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 265
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 265
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshstraat 6, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MWQyNDcwLTc1NTItNDJhNy1hZWM4LTllZmIyMGE4NTZjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 265  per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 6 Marsh Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.183481233741 22.154040634632
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za