Eliades Overnight Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Eliades Overnight Accommodation bied gerieflike kamers en baie ekstra geriewe wat gaste sommer dadelik laat tuis voel. Dis sentraal geleë naby goeie winkelsentrums, restaurante en skole. Dit is ook naby die Vrystaat-sportveld en 2 km van die hoofkampus, Universitas-hospitaal en Netcare af.

Die verblyf bestaan uit 7 eenhede wat slaapplek vir altesaam 20 gaste bied. Die kamers het elkeen 'n en suite-stort en 3 van die kamers het volledige badkamers met baddens en storte. Elke kamer het ook 'n sitarea en kombuisie. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n TV teen die muur met DStv in.

Die gastehuis het 'n onderdak-sitarea, 'n kroegarea, 'n pooltafel en braaigeriewe. Onderdak-parkeerplek is beskikbaar en die gastehuis het geslotekringtelevisie en 'n sekuriteitswag vir gemoedsrus.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eliades Overnight Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 R585 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za