Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elianthe's Guest House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekstraat 184, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elianthe's Gastehuis bied 8 en suite-kamers in 'n 180 jaar oue Victoriaanse huis in die hartjie van Swellendam. Ons bied verblyf wat geskik is vir sakereisigers of diegene op soek na 'n kort wegbreek.

Verblyf is in 'n standaard-, deluxe-, 2 enkelbed-, tripel- dubbel- of koningkamer beskikbaar. Elke kamer het 'n moderne en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Elke kamer is met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan in die stilte van die kalm tuin lees of, gedurende die kouer maande, in die leefarea. Gaste kan in die swembad swem of bietjie op een van die sonstoele sonbaai. Hierdie verblyf het sonpanele en omsetters in die geval van beurtkrag.

Elianthe's is in die hoofstraat geleë en dus na aan vele restaurante en besienswaardighede. Koornlands Restaurant is langs die gastehuis geleë en Christelle's Bistro is 100 m ver. Daar is baie om jou besig te hou en die gasvrou sal tog te graag jou help om die beste keuse vir jou vakansie te maak. Daar is ook ’n vuurput in die tuin.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 133 resensies vir Elianthe's Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Voortrekstraat 184, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elianthe's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekstraat 184, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9ae1b31007e50d9ef29c570e6ac6fa5f4419f00f4c413148a3ec3f69d2a8da2d45024391bb38539a76e246b0b5fa21b1712?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 133 5 1 5 184 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.026252 20.436055