Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elim Bed & Breakfast

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Elim Bed & Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dirk L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Uitstekende en gasvrye ontvangs en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Bed & Breakfast se terugvoer

Weereens baie dankie vir jou goeie review en ons sien regtig uit daarna om jou gou weer te sien. Ons het jou geniet.

Elim Bed & Breakfast
Victor M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor M
Besigheidsreis

Out-of-this-world.

It was super-marvelous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Bed & Breakfast se terugvoer

Dear Victor, thank you for your awesome review. We really enjoyed having you here and hope to see you again soon.
Elim B&B team

Elim Bed & Breakfast
Nico T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico T
Besigheidsreis

Goed ontvang.

Die diens was puik en vriendelik. Ontbyt elke oggend was baie lekker. Ek sal definitief weer daar bly met die volgende geleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Bed & Breakfast se terugvoer

Goeie more Nico

Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Ons is bly julle het dit by ons geniet en hoop om julle sommer gou weer te sien.

Elim Bed & Breakfast
Terry J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry J
Saam met vriende

Uitstekend en baie stil, privaat plek om net te rus en asem te skep en ontlaai in vrede.

Alles in gerief en tot jou beskikking as gas. Privaat en lieflike diens.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Bed & Breakfast se terugvoer

Goeie more Terry
Dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om jou weer by ons te ontvang.
Lieflike daggie verder

Elim Bed & Breakfast
Isabel B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en vriendelike eienaars. Ons het so lekker geslaap! Die eienaars was verskriklik vriendelik en het lekker met ons gesels. As ons langer gebly het sou ons verseker geswem het ook. Die kamer was mooi skoon en gerieflik vir gebruik.

Sien sterre.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Bed & Breakfast se terugvoer

Goeie more Isabel.

Ons is baie bly julle het dit by ons geniet en hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Lieflike weekie verder

Elim Bed & Breakfast
Karin V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Enkelreisiger

Rustig, stil en netjies.

Moes slegs een nag oorslaap. Is baie vriendelik ontvang. Stil, rustige en netjiese gastehuis. Heerlike ontbyt op tyd gekry. Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Bed & Breakfast se terugvoer

Goeie more Karen.

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Lieflike week verder.

Elim Bed & Breakfast
Hansie B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie B
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ontvangs was baie goed. Het van aankoms af baie tuis gevoel. Kamers was elke dag netjies en skoon.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Bed & Breakfast se terugvoer

Goeie more Hansie.

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Lieflike week verder.

Elim Bed & Breakfast
Thea S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea S
Enkelreisiger

Baie goed.

Baie dankie, my verblyf was baie gerieflik, netjies en mooi skoon. Baie vriendelike ontvangs. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Bed & Breakfast se terugvoer

Goeie more Thea.

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Lieflike week verder.

Elim Bed & Breakfast
Carin L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Priceless.

See our rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J

Vriendelike ontvangs.

Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Bed & Breakfast se terugvoer

Goeie more Pieter.

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Lieflike week verder.

Elim Bed & Breakfast
Andrè N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrè N
Gesin met tieners

Baie netjies, vriendelikheid, gasvryheid uit die boonste rakke.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie K - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Attie K
Besigheidsreis

Nice place,

Nice place, decent clean rooms, good value for money, and in a nice area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Besigheidsreis

Aangename mense!

Dis 'n baie aangename plek om by te bly. Die mense is werklik baie vriendelik, en die kamer was mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yusuf Ahmed S - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yusuf Ahmed S
Besigheidsreis

Service with a smile

I reached there late on check in but still received a smile and good service - I can't remember the gentleman's name, but he made me feel welcomed. He also made sure I had something for the road the next morning as I was leaving at 5.00am. Thanks, and will definitely go stay there again when in the Cape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill F - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jill F
Enkelreisiger

Comfortable, friendly, secure

Comfortable stay and convenient location. Hosts friendly and helpful. Secure parking facilities. Only criticism is poor selection of fresh fruit available for breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus L - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus L
Besigheidsreis

Thank you for your hospitality!

It felt as if I were visiting friends! I really enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Piet Fransman Straat, , Kuilsriver, 7583, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmNjZlZmI1LTZkMGYtNGJkOS05YjRjLWJlNDgyNGU3ZTk5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 6 Piet Fransman Street Amandelrug 7583 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -33.925543662542 18.691976666451