Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elim Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 73 resensies vir Elim Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Melanie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly net te kort.

Alles was in orde en ons het lekker langs die rivier gaan stap, net jammer ons was nie langer daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathleen B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Kathleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing.

Was not allocated the accommodation that we specifically chose on the website - thus not two chairs, but hard backless benches. Very awkward kitchen which was not particularly clean. Bed OK but no headboard, just the wall. No meet and greet by owner, who lives a few meters away. No apologising for noise and construction going on in room next door the following day. You can also hear everything your neighbours do - as there is a locked interleading door. Owner's dog barking for hours, if we dared go on the verandah to look at the beautiful night sky which one could appreciate during power out, otherwise their safety lights blind you (also barking in early hours of the morning). When I eventually phoned and complained I was told dogs bark during power-outs! Same thing next evening! Will not stay here again or recommend this establishment - much better places for the same price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita G
Enkelreisiger

Baie lekker geslaap, skoon en ruim.

Die eenhede is lekker ruim, en mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helanne M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, oasis, rus vir die siel.

Skoon, keurige dekor, gerieflik en daar is alles wat jou verblyf sal heerlik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita J
Gesin met klein kinders

Heerlik rustige plekkie en geriewe was van goeie gehalte. Ons was vriendelik ontvang en het heerlik geslaap.

Ons oorslaap was regtig spesiaal omrede ons ook geen beurtkrag ondervind het nie. Weet nie of hul alternatiewe krag het op die plaas nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en goeie ligging.

Baie goeie waarde vir geld en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Rustig en ontspan lekker! Baie vriendelike diens en hulp van tannie Rika! Sal bewus weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Adri. Dit was lekker om julle te ontmoet. Sien weer.

Elim Gastehuis
Maryna B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna B
Gesin met klein kinders

Baie rustige omgewing. Veilig en baie netjies.

Goeie ligging, baie rustig en veilig. Die Oranjerivier loop deur die eiendom, op 'n veilige afstand vir gesinne met klein kinders. Groen wingerde rondom jou. Daar is DStv-pakket, WiFi en lugverkoeling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzanne L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne L
Gesin met tieners

Rustig en wonderlike uitsig.

Elim is 'n rustige en stil bestemming. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Rustig en baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niekie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niekie S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Met die rivier daar is dit 'n goeie idee om 'n visstok of twee saam te neem vir kinders, anders is daar nie veel om te doen vir hulle nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit J

Fantasties.

Afgesien van beurtkrag was als fantasties. Die omgewing en ligging is pragtig. Baie netjies en skoon. Sal beslis die plekkie aanbeveel. Baie rustig, net wat die siel nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F

Alles was perfek.

Pragtig en skoon. Die sonsopkoms was asemrowend mooi oor die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zyrilde P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Zyrilde P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, net ver uit die dorp.

Pragtige, rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renalda S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renalda S

Lieflike plek!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josey D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, goed toegerus, pragtige uitsig oor wingerd en rivier, sonsondergang ongelooflik besonders. Rustige omgewing!

Gasvrou het spesiaal vir ons ys gaan haal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette J
Gesin met tieners

Baie netjies.

Die plekkie was baie netjies en mooi ingerig. Die uitsig is stunning en ons het baie pret gehad. Baie dankie sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uitmuntend.

Daar is geen beter plek om te rus as hier nie. Die ligging is heerlik and dit was rustig. Die plek is netjies en goed versorg en mens voel veilig. Omtrent alles wat jy benodig is beskikbaar so dit is net pragtig. Ons hond het dit net so geniet en sommer besluit om die werf op te pas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien C
Gesin met tieners

And a river runs next to it.

Dit is ons tweede keer by Elim, en steeds was dit 'n verassing. Laasjaar het ons nie geweet ons bly langs die Oranjerivier nie en die jaar kon jy hom van die stoep af sien. Wat 'n belewenis! Die kinders was weereens uit hulle velle oor die lugversorging in die warm Kalahari en die danssaal van 'n badkamer, om nie eens van die beddens te praat nie. Dit is definitief 'n gesinsinstelling om hier te oornag en komende van tieners, kan 'n mens dit maar ter harte neem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie mooi, rustig en baie netjies. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant V
Gesin met klein kinders

It is beautiful and peaceful. Birdlife is amazing. Close to nature.

The photos do not do the place justice. The farm, landscape, river, cottages we so much better than expected. We enjoyed a beautiful braai overlooking the Orange River. Everything worked, and we felt relaxed as soon as we arrived. It is so much more beautiful than the photos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig en goed geleë.

Skoon en vriendelike geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zansheree B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zansheree B
Saam met vriende

Wonderlik.

Elim Gastehuis is 'n ontspanningsplek. Dit is wonderlik om daar te bly. Dit is baie rustig en baie salig teen die rivierarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagfasiliteit.

Muskiete 'n probleem binne vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie ruim en gerieflik.

Vriendelike diens en verwelkoming. Netjiese, skoon en baie ruim kamer. Alle geriewe en toerusting is beskikbaar. Lugversorging is 'n plus punt veral in die somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha M

Heerlik rustig en mooi. Baie netjiese, skoon plekkie.

Stil plekkie met mooi uitsig op die berge en wingerde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S C

Sielsvervullend!

Rika is 'n baie aangename en vriendelike gasvrou. dDie omgewing is verkwikkend. Dis veilig en rustig. Die uitsig oor die lower groen wingerde en die rustige staproetes is net wat 'n moeë siel nodig het. Die oulike ontspannings geriewe langs die magtige Oranjerivier is baie goed ingerig. Ek sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris Y - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value.

Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freda J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Oppie plaas, tussen wingerde en by 'n rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Pragtige uitsig.

Geleë tussen die wingerde. Baie mooi uitsig. Rus vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Elim Gastehuis was heerlik.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om vir ons braaihout en ys te reel. Ons is hartlik ontvang-alhoewel ons laat was-en die eenheid was silwerskoon en het aan al ons wense voldoen. Dankie vir 'n lekker ondervinding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gareth T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice location at the river in between the vines, but lack of attention to detail spoils it.

Nobody welcomed us, and we were just told which unit to take by a lady who didn't introduce herself. No soap, lighter for gas appliances was empty and didn't work, bad lighting prevented reading in bed. Otherwise, reasonably fitted out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Pragtige huisie wat uitkyk oor die wingerd en koppies. Oppas, badkamervloer is baie glad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa R
Gesin met klein kinders

Baie lekker! Mooi en rustig.

Ons wou 'n ligging kry tussen Upington en Augrabies langs die rivier en dit was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K

Heerlik gekuier en lugversorging was wonderlik. Die vloede het ongelukkig die bereikbaarheid na die rivier nadelig beïnvloed.

Die uitsig na die rivier is ietwat misleidend, maar die geriewe was baie netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mens vind jou self weer daar teen die Oranjerivier.

Is ons derde keer daar en dit is fantasties. Rustig en baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmari D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Ons het slegs een aand oorgeslaap maar wens ons kon langer bly. Pragtige plek met die mooiste uitsig oor die rivier en wingerde. Ons woonstel was stylvol en prakties ingerig. Sal definitief dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette H
Gesin met klein kinders

Skoon, netjiese en gasvrye verblyf.

Baie lekker gebly en kinders het bunkbedjies vreeslik geniet. Ons kon lekker braai op die gras terwyl die kinders gespeel het op die gras. Aircon is kamer is 'n lekker lafenis teen die Kalahari-hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Ek is baie bly jul het dit geniet hier by ons. Gods rykste seën vir jul.

Elim Gastehuis
Cornelius O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius O
Besigheidsreis

Paradys op die walle van Oranjerivier.

In die hitte van die somer is die lugversorger ’n redder. Die eenhede is ruim en uiters netjies. Relatief afegeleë, maar binne bereik van beide Kakamas en Keimoes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elda B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elda B
Gesin met klein kinders

Heerlik en ontspanne

Dit is ’n lieflike skoon plek met alles wat jy nodig het. Kan dit beslis aanbeveel. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klippies B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klippies B
Gesin met klein kinders

Lekker gebly en baie netjies.

Hierdie is van die netjiesste gastehuise waarin ek nog gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer dit opreg.

Elim Gastehuis
Juanita F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige wegbreek in 'n pragtige area.

Netjies, ruim en ordentlike handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bobby B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bobby B
Saam met vriende

Simply efficient start to finish. All issues that arose were dealt with and rectified without further ado.

Our unit was neat and clean. It is very well equipped and lacks nothing. Perfect for an overnight stay on a long journey north.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nellie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en rustig.

Dit was 'n verrassende oase in die woestyn!.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noddy S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noddy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagplek.

Alles wat ons nodig kon kry was in die kamer. Lekker groot badkamer. Om tussen die wingerde wakker te word was 'n wonderlike ervaring. Die enigste negatief was die water in die stort was yskoud op die oggend van ons vertrek. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivonia O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivonia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Pragtige plekkie met 'n baie rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charvernn V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charvernn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was mooi en skoon. Rivier is naby en daar is ook skoon.

Lekker rustige plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilona H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona H
Gesin met tieners

Baie vriendelik, skoon en netjies, sal dit definetief aanbeveel.

Dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beulah G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah G
Gesin met klein kinders

Dit was 'n wonderlike ondervinding.

Netheid, rustig, wonderlike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winrietha B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winrietha B
Saam met vriende

Oasis in die woestyn, baie mooi en rustig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dezlinn C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dezlinn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed staying there and service was good.

Enjoyed staying at Elim, was peaceful and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V
Enkelreisiger

Baie goed toegerus, skoon en netjies.

Ek was op soek na stilte en rus en dis presies wat ek daar gekry het. Die omgewing se skoonheid en rustigheid van die plaas het my wildste verwagtinge oortref. Dankie Rika vir wat julle met Elim doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansu E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansu E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie spesiale ervaring in stylvolle, rustige verblyf.

Die aandag aan detail in Elim Gastehuis is besonders. Die verblyf was besonders skoon en netjies, en daar is aandag aan alles gegee wat mens sou benodig vir oornag akkommodasie. Die plaas is pragtig en die kort stappie rivier toe teen sononder was baie spesiaal. Die eienaar van die plaas het ons baie gul verwelkom. Ek sal Elim aan almal aanbeveel wat in daardie omgewing wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola B
Gesin met tieners

Vars en skoon, ruim kamer, gerieflike kombuis en badkamer, heerlike omgewing tussen die wingerde.

Die eienaars is besonder vriendelik en gasvry. Ek dink dit sal baie lekker wees om in die somer daar vakansie te hou, reg langs die Oranjerivier. Ons was in die winter daar - steeds mooi, maar bietjie koud!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V
Gesin met klein kinders

Heerlike, skoon verblyf met alles wat mens nodig het!

Die blyplek was skoon en netjies en het alles wat mens benodig. Dis dierevriendelik en my twee honde was baie tuis. Dit skep 'n plaasgevoel en ons het heerlik uitgerus. Ek het my juwele daar vergeet en die skoonmaker het dit vir die eienaar gegee. Besonderse mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam en rustig.

Baie lekker gebly en baie lekker vis gevang. Plek baie skoon en netjies. Het die stilte geniet. Die Lapas onder by die rivier is 'n aanwins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Desiree. Ek is baie bly jul het dit geniet hier by ons. Gods rykste seën vir jul. Rika

Elim Gastehuis
Ian V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek

Beste gastehuis in die Noord-Kaap

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Ian. Voorspoedige nuwejaar en Gods rykste seën vir julle.

Elim Gastehuis
Rob F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hidden gem.

Absolutely beautiful. A hidden gem in the middle of the desert. Will be back again next year for longer! Very clean, comfy and a beautiful walk through the vineyards to the banks of the Orange River.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Gastehuis se terugvoer

Thank you Rob.

Elim Gastehuis
Hannes R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes R
Gesin met tieners

Baie lekker oorslaap breek gedurende 'n lang reis vanaf Pretoria na die Weskus.

Die verblyf is baie netjies met feitlik alles wat nodig is vir 'n selfsorg-eenheid - selfs druiwestok braaihout was verskaf! Daar is 'n pragtige uitsig vanaf die verblyf, oor 'n druiwewingerd, in die rigting van die Oranjerivieroewer wat net 100 m se stap ver is. Ons sal die verblyf sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Hannes. Alle voorspoed en seën vorentoe.

Elim Gastehuis
Maritza V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V
Saam met vriende

Absoluut waarde vir geld, netjies en rustig.

Elim Gastehuis is soos 'n oase in die woestyn. Ons het ons een aand se verblyf so geniet en beplan om weer terug te gaan om die rustigheid en natuurskoon langer te geniet. Die lapa by die rivier was 'n groot verrassing en wonderlike kuierplek om die son te sien sak oor die Oranjerivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Ek is baie bly dat jul dit hier by ons geniet het.

Elim Gastehuis
Kate E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate E
Saam met vriende

Beautiful river.

We had a lovely stay, nice short walk to the river. Attention to detail in the guest house was stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Gastehuis se terugvoer

Thank you very much.

Elim Gastehuis
Jenni V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenni V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis oulike verblyf, maar bietjie afgeleë.

Oulike en netjiese verblyf, maar afgeleë. Teleurgesteld met kliëntediens. Die watertoevoer is die hele tyd in pulse - die pomp werk nie optimaal nie - baie frustrerend wanneer moet stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Jenni. Jammer dat dit vir jou afgeleë is. Ideaal vir gaste wat na die rustigheid van die natuur soek. Jammer dat die pomp nie optimaal gewerk het toe jul daar was maar nog nooit klagtes daaroor gehad nie. Ek het gevra of daar enige iets is wat kort of jul nodig het maar jy het gesê dat alles reg is. Dankie in elk geval dat jul by ons tuis gegaan het.

Elim Gastehuis
Roelf M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf M
Gesin met tieners

Elim Gatehuis is sekerlik onder die top 10 in die Noord -Kaap.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenny D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny D
Enkelreisiger

Uitsonderlik.

'n Oase tussen die wingerde. Aangename verrassing toe ek sien hoe dit werklik daar lyk. Ek het dit baie geniet om langs die rivier te sit. Dit is baie jammer dat ek nie self vir Rika kon ontmoet nie. Ek sou graag 'n bietjie meer wil weet omtrent die plek en geskiedenis. Dis uiters netjies en skoon. Sal enige tyd weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning venue.

Clean, comfortable accommodation, would highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacoline J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spesiale plekkie, na aan die natuur.

Was 'n wonderlike oorslaapplekkie na aan die natuur. Rustig en stil. Rika baie behulpsaam en vriendelik. Ons het regtig ons verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jutta B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jutta B
Gesin met tieners

Baie netjiese verblyf.

Keurige verblyf. Oase in die hitte. Heerlik in die Oranjerivier geswem. Wees net gewaarsku, die muggies byt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nietjies en goed toegerus.

Die mense se vriendelikheid is wat ons aandag getrek het. Hulle het ons bederf met die soetste druiwe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, baie dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roel S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Klein oase ...

Baie netjiese kamer, ons s'n met 'n uitsig oor die wingerde. Baie lekker oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Gastehuis se terugvoer

Baie dankie.

Elim Gastehuis
Andries G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries G
Enkelreisiger

Baie ruim en gerieflik.

Netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anrea C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrea C
Gesin met klein kinders

Dit was baie rustig en lekker.

Elim is 'n baie lekker, kindervriendelike plekkie met baie ruimte. Gasvrou was vriendelik. Alles was netjies en skoon. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Rika

Elim Gastehuis
Marike N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marike N
Saam met vriende

Wonderlikef spot langs die Oranje.

Daar is nog baie potensiaal by die rivier om te ontgin. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer. Daar is so baie potensiaal en ons is besig met baie planne. Tydens die somer sal dit defnitief baie meer geriewe en ontspanning teen die rivier bied.

Elim Gastehuis
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 516, Friersdale, Keimoes, 8861, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669d8606e62294a085d1ffd90b570a537e9ad9b1bae467a18f983429c2e481b23233390cee5cd0518cd5fe41416a541817e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 Farm 516 Friersdale 8861 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.755436 20.860296