Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elizabeth House

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-straat 44, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 R2 800 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Elizabeth House is 'n lieflike selfsorghuis in Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), teen die Indiese Oseaan. Hier kan gaste 'n pragtige see-uitsig geniet, rustig op die dek met 'n glasie Suid-Afrikaanse wyn in die hand sit en kyk hoe die son sak terwyl die dolfyne in die branders baljaar, en gedurende winter kan hul kyk hoe die walvisse 'n draai kom maak.

Elizabeth House bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Boonop beskik die huis oor 2 dubbelslaapbanke en 2 enkelslaapbanke. Die huis het 3 badkamers met 'n bad, stort en toilet in elk, en 2 gastetoilette.

Die kombuis is met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, 'n gietysterpot, kombuisgerei, potte en panne toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea en kuierarea het 'n TV met die volledige DStv-pakket en 'n DVD-speler, 'n binnebraai, en 'n kombuisie met 'n yskassie. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n groot dek, 'n stoep met 'n hangmat, 'n privaat tuin en braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad en 'n veiligheidsnet is op versoek beskikbaar. Die tuin is omhein en die hekke werk met elektrisiteit. Die alarmstelsel is gekoppel aan 'n privaat sekuriteitsfirma. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Elizabeth House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 6 persone
2 xEnkelslaapbank
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Elizabeth House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Elizabeth-straat 44, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Gaste dink Elizabeth House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R3 500 R2 800
per nag (plek vir 14)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 800
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-straat 44, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19260115d4398ac06bd01144bfd1c26ecc85d19f0252ee916c784447e7a766f47d501a9c919d7a8ac8ed3947344ab41f940e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 800 per nag (plek vir 14) 12 5 1 5 44 Elizabeth Road Seaview 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009000767346 25.344554528836