Ellenhof 5

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ellenhof 5 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n kompleks 1 straatblok, of 150 m van die Strand se strand af geleë is. Die gebou is naby die restaurante en winkels op die strandfront.

Dié ruim woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is ten volle toegerus met al die nodig toebehore om maaltyd voor te berei, insluitend 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste oorkant 'n klein alkoof met 'n werkstasie en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n privaat patio en 'n tuinarea met braaigeriewe. WiFi, linne, en bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste se voertuie. Ellenhof 5 is ook net 5 tot 10 minute van die Strand se Gholfklub, Cheetah Outreach en Somerset Mall af.

Die perseel is ook net 30 minute se ry vanaf Stellenbosch en ander doendinge in die Kaapse Wynlande.

Slaapplek

'n Bespreking by Ellenhof 5 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ellenhof 5 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za