Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elm Tree Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 69 resensies vir Elm Tree Guest Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Ronel P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Pragtige en skoon plekkie. Hou van selfdorg-eenhede. Was veilig en bekostigbaar. Gerieflik vir groter families.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Stay was extremely nice. The aircon in the bedroom was a bonus as we had a super hot day the weekend. The beds in the bedroom are due for an upgrade though. We could feel the springs and it was very uncomfortable to sleep on. Other than that we enjoyed every moment. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-ric C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-ric C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will make a booking again.

Was quiet and needed the rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willemien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willemien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs oornag.

Die verblyf is soos per fotos. Ons het slegs oorgeslaap, nie veel tyd spandeer nie. Die persoon wat ons ingeboek het, was baie vriendelik, maar het geen idee gehad van ons bespreking nie. Ons moes vir hom wys watter plekkie ons geboek het. Die plekkie is netjies, maar kan beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prescilla N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Prescilla N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbedagsame mense maak dinge onaangenaam. Anders is dit baie oulike plekkies.

Geen kontak gehad met die gasvrou nie. Sy het haar foon geantwoord toe van die ander huisies se mense voor ons venster staan en kuier en drink by die hek met blêrende musiek @ 22h30. Dit het dit onaangenaam gemaak. Sonder hierdie faktore sal dit ʼn aangename ervaring wees. Geen idee gehad van die beurtkrag skedule nie. Daar is ʼn lig beskikbaar, maar geen WiFi tydens beurtkrag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verby lekker.

Ons het heerlik gebly. Sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie S
Saam met vriende

I enjoyed it.

Stay was great. Location good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole V

Adequate for a weekend.

The toilet was very dirty and made a horrible noise once flushed. Opening and closing the bedroom doors were very noisy. The main bedroom had winter sheets in February, and the mattress protector was filthy. Outside light shined into the main bedroom, and the curtains did not block it out. Light switches were faulty - did not switch on (dining room). We specifically enquired whether or not there was a grater; they responded to say their kitchen is fully equipped, but there was no grater, and the knives were not sharp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

As ek see toe gaan wil ek die see kan sien en ook langs die see kan stap. Niks van dit kon ek by Elm Tree Guest Farm doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George J
Besigheidsreis

Accommodating.

This is a great place for big groups of people, especially work trips as they offer separate beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vince V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vince V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint, comfortable and easy lock-up-and-go cottage.

Great farm life experience. Small details that can be upgraded, such as the cleanliness of the braai grill, outside of the fridge, and the pipe in the shower. Other than that, great place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janice P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Ja, ons het lekker daar gebly. Dit was rustig met geen geraas nie. Ons stel voor dat die badkamer 'n deur kry vir privaatheid. Die hek neem baie lank om oop en toe te maak, dit was bietjie frustrerend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rickus W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rickus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plek maar dis al.

Die yskas en mikrogolf was vuil binne. Die TV het nie gewerk nie aangesien die vorige mense wat daar gebly het, amok gesaai het. Baie spinnerakke en ons het bo op die bed geslaap om rede van die boonste. WiFi het ook eers begin werk toe ons ry die volgende oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

Very pleasant and comfortable.

Pleasantly surprised, as the animals on the small holding added so much to the value. Well kitted and equipped chalets, lacking any non-essentials which allows one to travel lightly. Each room comes with free WiFi too, very much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elm Tree Guest Farm se terugvoer

Glad you enjoyed your stay and the donkeys!

Elm Tree Guest Farm
Shaun N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig. Rustig. Netjies.

Verblyf was goed vir 1 aand. Veilig en lekker rustig. Aircon is 'n plus in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elm Tree Guest Farm se terugvoer

Ek is bly jy was tevrede

Elm Tree Guest Farm
Lukas K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

N/A.

The accommodation and destination were in line with our expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elm Tree Guest Farm se terugvoer

Glad you enjoyed your stay.

Elm Tree Guest Farm
Desiree A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer in die toekoms daar 'n draai maak vir verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joslin C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joslin C
Saam met vriende

Baie kalmerend.

As jy 'n rustige wegbreek wil hê sonder enige lawaai of net die geraas van motors, is Elm Tree Guest Farm beslis die plek. Net om buite op die stoep te kon sit met jou vleisie op die kole, is een van die mees kalmerende oomblikke wat ek al beleef het. Hulle voorsien alles. Ek sal Elm Tree Guest Farm beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine O
Saam met vriende

It was beautiful and I think they should upgrade their advert.

Because everyone expects not such a nice. We loved it. Even the men thought it is not such a nice to stay, but they were impressed with everything. And the kids, they enjoyed the animals. So to everyone, we had an amazing time. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Eugene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie koud, die plek.

Geen aircon, geen verwarmers nie. TV oud. Beddegoed oud en beddens oud, steek in die rug, kan opknap en vernuwe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia C
Enkelreisiger

Die stilte is wonderlik. Uitsig ongelooflik. Ek sal dit beslis aanbeveel. Ek het reeds aanbeveel aan 'n vriendin.

Die hulp van bestuur was great, dankie aan hulle. Dis 'n stil area waaraan ek gewoond is. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en stil. Lyk soos per fotos.

Het slegs daar geslaap en geen van die ander geriewe gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yaseen P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yaseen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great convenient and ideal for the trip we planned.

We will be rebooking soon and will refer to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolf L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dolf L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wasn't happy with the bedroom décor.

The beds aren't suitable for anybody to sleep on plus I hated the bedding that was on the bed, maybe they must change their beds and just use white bedding, the rooms' curtains were hanged on on the wrong side and the other on the right side. I work for a textiles company and we do bedding, and guest houses must just do white bedding, sorry to complain, but my partner and myself went home with sore backs, first time I slept on a bed that was degrading.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice plaas atmosfeer met verskeie diere.

Naby die restaurante. Die visfabriek kan 'n probleem raak met die slegte reuk wat van tyd tot tyd daar geruik kan word. Alles hang af van die windrigting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plaas atmosfeer.

Vriendelik,rustig,stil en aangenaam ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en "tick" al die bokse.

Baie gerieflik, netjies, skoon, mooi tuin, goeie mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Enkelreisiger

Great stay.

Great place, loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T
Saam met vriende

Rustig. Verfrissend.

Kind het diere baie geniet. Huisie baie gerieflik. Alles is daar. Was baie, baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige ontspanning.

Vriendelike en behulpsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon U - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon U
Gesin met tieners

Very safe. Was a bit noisy on New Years day due to visitors to the site.

Visitors playing loud music next to our chalet. Tank chalet door locks, especially bathroom door, does not lock properly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noeleen M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeleen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value.

Have rated customer service 3 stars as there is only coffee and sugar. No milk and tea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Keith D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

As jy wil wegkom van die stadslewe maak dan 'n draai by Elm Tree.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakkie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek om te bly wat baie geiod geleë is in St. Helena.

Pragtige plek wat baie goed geleë is om vakansie te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzanne P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne P

Baie rustig en seelug was 'n bonus.

Dit was 'n lieflike wegbreek vir my. Die seelug het wonders gedoen! Elm was fantasties. Rustig, netjies en almal was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a good stay.

Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suritha R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suritha R
Saam met vriende

Plaasatmosfeer met die plaasdiere daar. Was rustig en kon heerlik rus.

Baie netjiese en skoon huisie met al die nodige toebehore. Eienares baie vriendelik en behulpsaam asook haar werknemers. As beurtkrag inskop word die kragopwekker dadelik aangesit. Kon lekker uitrus. Word aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celine S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en pret.

Rustige verblyf geen klagtes sal gou weer gebruik maak van Elm Tree Guest Farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwen B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Got good service and ample space in the place. Pleasant owner.

Only issue was that the TV did not work but reported to owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was a wonderlike ervaring.

Ons het die voëls baie geniet. Die pou het kom kuier elke dag. Die plaasdiere was ongelooflik oulik. Die geluide is mooi. Die hoenders se gekekkel ook. Ons het ons baie geniet. Sal definitief weer kom kuier. Die kothuis was oulik. Net die bed is bietjie ongemaklik en die banke in die sitarea ook. Dankie vir 'n lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Altus S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus S
Enkelreisiger

Was 'n lieflike naweek, weer het saam gespeel en die snoek het geloop.

Mooi strande om 'n oggend stap/draf te gaan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marlise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie onaangename verblyf.

Geen oondpan, slegs 1 pot en 1 pan. Eetgerei buig as jy gebruik, pype raas as jy kraan in jou huis en huis langs jou opdraai. Ons het ook nie die huis gekry wat ons bespreek het. Swak ontvangs teenoor ander verblyfplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie praties en goed geleë.

Dit was baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir die rede van ons besoek aan St Helenabaai.

Verblyf in Snoekie was perfek en siende dat ons slegs vir een aand bespreek het, maar toe 'n tweede aand wou bly was Maria so gaaf om 'n ander eenheid, Harder, beskikbaar te maak. Harder is totaal substandard teenoor Snoekie, maar het die doel gedien. Ons is dus heel tevrede met die diens oor die algemeen. Die donkies op die plaas en die absolute netheid van selfs die tuine is n plesier om te beleef. Ek sal Elm Tree Guest Farm oor en oor aanbeveel. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Very basic but value for money.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable value for money stay.

I overnighted in Snoekie which was very neat, functional and very well equipped for full self-catering. This farm is the ideal base from which to explore all the attractions in the surrounding area. A well-rated lifestyle centre, with two restaurants, is within walking distance. Then the rich bird life and the views of the harbour add to the atmosphere of peace all around. I will be back for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice G
Gesin met tieners

Lekker en gemaklik ou rustige klein ou plasie! Kinders het dit baie geniet om die diere te sien.

Het dit baie geniet, en lekker gerus. Dit was 'n baie netjiese plek en het baie veilig gevoel, en ook dieselfde tyd privaatheid gehad. En die kinders het die diere baie geniet. En mense was baie gasvry en vriendelik. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W
Gesin met tieners

Great, nice and quiet, like the sounds of animals in the morning.

Nice for holidays and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme V
Saam met vriende

The little house was lovely, but we had a problem with the cleanliness, we found that especially the kitchen was not clean.

We felt the need to wash all the crockery and cutlery, the bedding was clean, but the curtains unclean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Gesin met tieners

Baie geniet. Mooi blyplek.

Mooi blyplek om die omgewing te toer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari L
Enkelreisiger

Heerlik gerus.

Alles wat jy kan nodig hê is in die huisie. Baie skoon en netjies en die eienaars is baie behulpsaam! Sal definitief teruggaan na Elm Tree!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar.

Daar was nie handdoeke nie?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petru K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petru K
Gesin met tieners

Die ontvangs was nie baie goed nie.

Die ontvangs en die bekendstelling aan die omgewing was nie baie goed nie. Daar was onsekerheid wat om met die sleutels te doen met ons vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucille M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lucille M

Ons 3 dae/nagte by Elm tree farm was fantasties. Hannelie is baie gasvry en behulpsaam. Sal weer daar bespreek op 'n ander geleentheid.

St. Helenabaai is 'n fantastiese plek met die skoonste lug. Die stilte en rustigheid is soos 'n welkome lafenis weg van die stad se gewoel. Sal dit beslis aanbeveel vir enigeen wat wil wegkom van die gejaadheid van die stadslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanne S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en salig.

Ons het heerlik gebly. Eenheid was netjies en skoon. Het ons siel goed gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arno W
Gesin met tieners

Rustige plaasatmosfeer.

Dis oulike kothuise, privaat en die rustigheid self.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe O

Baie gerieflik en veilig. Genoeg plek om rond te beweeg en speletjies speel.

Hulle het ons tegemoet gekom deur ekstra verblyf aan ons aan te bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Het die stilte vreeslik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selene D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a stres reliever in beautiful surroundings.

Location perfect, tranquillity and easy to explore the surrounds. Loved seeing the animals and hearing about Christmas ─ the springbok born on Christmas day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met vriende

Ons was aangenaam verras en het baie lekker gebly. Baie gerieflike kamers.

Lekker atmosfeer en uitsig oor die hawe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques N
Gesin met klein kinders

Lovely getaway.

We enjoyed our stay at Elm Tree Guest Farm. The hosts are very friendly and helpful. Our little one enjoyed feeding the cows and sheep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorinda B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig, lekker privaat en baie sentraal in St Helena Baai.

Die eenheid (Krefie) is goed ingerig met al die nodige gereedskap vir daaglikse gebruik. Dit was ook baie netjies en skoon en veilig. Al kritiek wat ons het is: Die sitkamerbankies en 2 kombuisstoele ontsettend ongemaklik was. Bietjie te regop en hard. Die kussings was ook baie dun. Het ook gevind dat daar ontsettend baie vlieë was sodra mens begin kosmaak. Sou ook verkies het om bietjie meer te betaal en DStv tot ons beskikking gehad het. Maar oor die algemeen, sal ons definitief weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saramarie E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Saramarie E
Saam met vriende

Lekker oornag.

Baie vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elm Tree Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, ek hoop ons sien jou weer.

Elm Tree Guest Farm
Garth H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Garth H
Gesin met klein kinders

Gerieflik en goed geleë.

Elm Tree Guest Farm is goed geleë in St Helenabaai naby aan alles. Die kothuis het al die nodige geriewe gehad en ons het veral die braaiplek op die stoep geniet. Dit is baie veilig en ons was nie vir een oomblik bekommerd oor ons 3 jarige wat rondbeweeg het op die werf nie. Die hek wat toemaak teen die pad het veral hiervoor gehelp. Ons het ook die uitstekende diens by die Spar geniet asook die vriendelike mense en lekker kos by De Palm Restaurant op die dorp. Die biltongwinkel by De Palm se biltong was ook van hoogstaande gehalte. St Helenabaai is goed geleë om die Weskus te verken met dorpe soos Dwarskerbos, Velddrift, Laaiplek, Paternoster, Vredenburg en Jacobsbaai gerieflik naby. Ons sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elm Tree Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, ek hoop ons sien jou weer.

Elm Tree Guest Farm
Sally D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for our 1 night stay.

We were very impressed with the accommodation, perfect for our 1 night stay. The aircon was fantastic and we felt safe in the apartment. There is a small farm yard with a few geese and chickens/roosters, the roosters start crowing pretty early, take ear plugs if your a light sleeper. But all in all a wonderful stay. Thank you Elm Tree Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elm Tree Guest Farm se terugvoer

Thank you very much for your review. We are so glad to hear that you enjoyed your stay. It does take some getting used to to the rooster crowing.

Elm Tree Guest Farm
Robert K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K

Netjies en windloos.

Was graag daar, lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent plekkie.

Fantastiese, rustigse, heerlikste plekkie om te onstpan weg van die gejaag! Pragtige see-uitsig en die pragtige diere op die plasie maak dit definitief uniek vir diereliefhebbers en kindervriendelik. Jy kan die plasie en die diere verken en dorp toe stap dis so rustig en veilig. Die mense is almal vriendelik en hulpvaardig. Die plekkie is ruim en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bella Vanti-laan 17, St Helenabaai, Weskus, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa70602b4e9c27d01d5fb0d1f8509ac7e027dcf9eb2b94914a63ad12d45d809d446d33f1bca23b1b916414cc12b21ff5b986d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 17 Bella Vanti Drive St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.752924 18.01516
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem