Kroonstad Akkommodasie by Elm Tree Stay | LekkeSlaap
+12
+12

Elm Tree Stay

  • Vanaf R800 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrischgewaagd 29, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Elm Tree Stay is op ’n kleinhoewe ongeveer 8km buite Kroonstad geleë, ’n groot dorp sowat 200 km van Johannesburg af. Die verblyf is ideaal vir gesinne, paartjies of enkelreisigers.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het ’n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die badkamer beskik oor ’n stort.

Die aparte kombuis is goed toegerus met ’n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel en basiese toebehore. Addisionele geriewe sluit ’n TV met Openview HD-kanale, ’n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die area sluit visvang in die Valsrivier of Bloemhokdam in, gholf by die 18 putjie-gholfbaan by Kroonstad Buiteklub en besoek aan 'n leeuplaas.

Slaapplek

’n Bespreking by Elm Tree Stay sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Elm Tree Stay
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Vrischgewaagd 29, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Elm Tree Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrischgewaagd 29, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13M4zWznxax2ZZkm6bGmslBktdFw7533Edl8P3Uz1DlQQwu95h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 4 persone) 18 5 1 5 29 Vrischgewaagd Kroonstad 9499 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.63100174545 27.273071810624
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za