Kroonstad Akkommodasie by Elm Tree Stay | LekkeSlaap
+12

Elm Tree Stay

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Elm Tree Stay
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Myles H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Myles H
Saam met vriende

Nice quiet and relaxing.

Nice getaway from the rat race to just relax.

Calvin O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin O
Saam met vriende

It was peaceful.

See stars.

Berchelle N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Berchelle N
Gesin met klein kinders

Vriendelik en gasvry met 'n plaasgevoel.

Geriewe mooi skoon en alles beskikbaar van 'n koffiebeker tot handdoek.

Charlotte S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte S
Enkelreisiger

Rustig met pragtige uitsig.

Onthou om eetgoed by jou te hê. Naaste winkel is 'n entjie weg.

Joanette G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanette G
Gesin met tieners

Gerieflik teen die hoofweg.

Lieflike ruim plekkie, netjies en skoon. Rustige atmosfeer en maklik bereikbaar vanaf hoofweg. Sal vir seker weer daar oornag as ek in daardie rigting kom.

Casper D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D
Besigheidsreis

Gerieflik en goeie waarde vir geld.

Elm Tree Stay is geleë op 'n kleinhoewe buite Kroonstad en toegangsroete is op 'n grondpad wat nie gepla het nie. Janine het my baie tuis laat voel en die springbokkies op die perseel gee dit 'n baie lekker plaasgevoel. Die akkommodasie is gemaklik, niks fancy nie, maar baie voldoende en gepas. Die reunhond maak sy merk en kan sommige gaste dalk frustreer, maar die honde is nie irriterend of blawwerig nie. Stil en rustig. Baie dankie, Janine.

Pieter C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter C
Saam met vriende

Dit was lekker, maar het meet verwag.

Was lekker rustig maar die photos van waar alles geleë is is nie dieselfde soos die regte plek nie.

Elm Tree Stay's terugvoer

Fotos van vooraansig en binnekant van woonstel is 'n akkurate voorstelling van oop-plan geriewe. Die swembad is 50m vanaf woonstel met uitkyk op die dorpsdam.

Elm Tree Stay
Elzet S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet S
Saam met vriende

'n Lekker rustige en veilige atmosfeer.

Baie dankie vir julle vriendelike verwelkoming. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die rustige atmosfeer, springbokkies en dam laat 'n mens nie eers besef jy is naby die dorp nie. Vir seker ' n moet.

Thia D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia D
Gesin met klein kinders

Goeie stop na Krugerwildtuin op pad Kaap toe.

Ons het donker by Elm Tree Stay aangekom en donker weer vertrek. Dit was die ideale stop vanaf die Krugerwildtuin. Dit is gerieflik naby aan die N1 (so 3 km) en ons het veilig gevoel. Dit is een groot vertrek met 'n dubbelbed, twee enkelbeddens, sitkamer en eetkamer in een. Kombuis en badkamer apart. Die verblyf was skoon en netjies en die beddegoed was lieflik warm in die koue winter. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en die gasverwarmer het reeds gebrand toe ons daar aankom. Ons sal definitief weer hier oorbly, baie dankie.

Anel E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E
Gesin met klein kinders

Rustig.

Sal weer hier kom bly. Vriendelike mense, baie spasie.

Monique B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Gesin met klein kinders

Gesellige plekkie met openhartige gasvryheid.

Opregte, dierbare eienaars. Baie moeite gedoen om ons gemak te verseker. Lekker warm elektriese komberse en verwarmers. Boeke, DVD's en speletjies vir kinders. Baie oulik! Dubbelbed raas met omdraai en ek sou graag wou bad, maar het tog lekker geslaap en heerlik warm gestort. Ons het net oornag, maar sal graag volgende keer langer wil bly om die buitebraai-area en rustige veld te kan geniet.

Erika V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Alles was baie netjies, welkome ontvangs, geen probleme.

Ons was baie hartlik ontvang. Die gasvrou was die hele tyd met my in verbinding oor ons aankoms tyd ens. Heerlik gebly, alles was skoon en netjies.

Petra G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens, netjies en privaat.

Beslis die moeite werd. Ons is glad nie spyt oor ons keuse nie. Die eienaars was behulpsaam, vriendelik en goed georganiseer.

Petria T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria T
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld en ideaal vir mense wat wil rus en batterye herlaai!

Die eienaars se gasvryheid en vriendelikheid is tops. Hulle doen moeite om die verblyf so aangenaam as moontlik vir hul gaste te maak. Die akkommodasie is ruim en goed toegerus. Ideaal vir 'n plaaswegbreek, maar toeganklik en met al die geriewe. Die goed-gedissiplineerde honde was heerlike metgeselle.

Ina R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Eienaars is fantastiese mense!

Heleen G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen G
Gesin met klein kinders

Baie gasvry, rustige en mooi omgewing.

Verwelkoming was baie vriendelik, die eenheid is skoon en netjies. Bederf met beskuit saam die oggend koffie in die bosveld.

Elsabé N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Special place.

Owners were really friendly and helpful from the moment we made the booking. This is a special place to spend some time with family and friends.

Karin W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W
Saam met vriende

Netjies en rustig.

Mooi plek netjies en rustig.

Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrischgewaagd 29, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13M4zWznxax2ZZkm6bGmslBktdFw7533Edl8P3Uz1DlQQwu95h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 4 persone) 18 5 1 5 29 Vrischgewaagd Kroonstad 9499 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.63100174545 27.273071810624
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za