Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elohims Place Retreat and Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sinovich-rylaan, Paulstraat 677, Rietvlei View CE, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elohims Place Retreat and Accommodation is op 'n unieke en stil landgoed in Pretoria. Die verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oorslaapplek of 'n wegbreek.

Gaste kan tussen die Gesin-eenhede, Deluxe Suites en Deluxe Junior Suites kies. Hierdie oord bied slaapplek aan 8 gaste.

Elke eenheid het 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek.

Die verblyf is 7,5 km vanaf die Nelmaphius- en Villa du Bois-kruising in die rigting van Delmas op Sinovichweg geleë, met maklike toegang na en vanaf O.R.Thambo.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Elohims Place Retreat and Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 6

Ligging

  • Sinovich-rylaan, Paulstraat 677, Rietvlei View CE, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Elohims Place Retreat and Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sinovich-rylaan, Paulstraat 677, Rietvlei View CE, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKPasGGfYmYCMaubnKxnI5fxvGhBNL2IugO72Tr3my4GtC0uFIr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Sinovich Drive 677 Paul Street, Rietvlei View CE 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.895734649717 28.33019197791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem