Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elsa's @ 27

Kamer 1
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n gesin van 5. Die kamer het 'n volledige en suite-badkamer en privaat ingang en is toegerus met braaigeriewe op die stoep, lugversorging, yskassie, mikrogolfoond, DStv (met kykNET) en koffie- en teemaakgeriewe. Geen troeteldiere word in hierdie eenheid toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Aandete is op versoek beskikbaar. Ontbyt is nie ingesluit nie, maar is elke oggend beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar by elke kamer en braaipakke en slaaie kan voorsien word.
Troeteldiere word toegelaat, indien dit vooraf gereël word. Twee motorhuise is beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n gesin van 4. Die kamer het 'n en suite-badkamer met net 'n stort en privaat ingang en is toegerus met braaigeriewe op die stoep, 'n klein erfie vir troeteldiere, lugversorging, yskassie, mikrogolfoond, DStv met kykNET en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Aandete is op versoek beskikbaar. Ontbyt is nie ingesluit nie, maar is elke oggend beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar by elke kamer en braaipakke en slaaie kan voorsien word.
Troeteldiere word toegelaat, indien dit vooraf gereël word. Twee motorhuise is beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met net 'n bad. Geriewe: braaigeriewe op die stoep, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, DStv, yskassie en mikrogolfoond. Daar is ook 'n privaat erf met hekke sodat jou troeteldier buite kan wees.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Aandete is op versoek beskikbaar. Ontbyt is nie ingesluit nie, maar is elke oggend beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar by elke kamer en braaipakke en slaaie kan voorsien word.
Troeteldiere word toegelaat, indien dit vooraf gereël word. Twee motorhuise is beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richmond-straat 27, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApY3aRU0m8XqGx8n4hbSYypbZmRSAKvLL9FjMzpfpOYb3vXqPAW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 457 5 1 5 27 Richmond Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.589145457545 23.502006232738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem