Elspeth Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elspeth Guest House is in 2007 gestig en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Oberholzer, Carletonville. Verblyf word in en suite-kamers en 'n selfsorg-eenheid gebied, en veilige parkeerplek word vir gaste se gerief voorsien.

Daar is 6 dubbelkamers en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer beskik oor 'n werkplek, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, hangkaste, sekere DStv-kanale en WiFi. Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 7 gaste en is ideaal vir groepbesprekings of vir gaste wat langer vakansie hou. Gaste kan gerus hul eie maaltye voorberei in 'n kombuis wat ten volle toegerus is, of van die ontbyt- en aandete-geriewe gebruik maak. Elke kamer in die selfsorg-eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die gastehuis sluit 'n swembad, buite-rookarea en 'n wasgoeddiens in. Aandete-, ontbyt- en middagete-pakkies kan op versoek, teen ekstra koste gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elspeth Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 146 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za