Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elspeth Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douglas-weg 5, Pretoriusrus, Carletonville, 2499, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elspeth Guesthouse is in Carletonville en bied gerieflike verblyf.

Gaste kan tussen individueel versierde kamers wat verblyf aan 1 tot 3 gaste bied kies. Die kamers het enkelbeddens, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens en die badkamers het baddens of storte en toilette. Badhanddoeke word voorsien.

Elke kamer het ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. ’n Skoonmaakdiens, wasgoeddiens en etes is op versoek teen ’n ekstra koste beskikbaar.

Gaste kan in die tuin ontspan of in die swembad afkoel. Daar is ook braaigeriewe.

Elspeth Guesthouse is net 3 km vanaf Carletonville Mall waar daar winkels en restaurante is. Gaste kan ook gholf speel of die Abe Bailey Natuurreservaat wat staproetes bied besoek. Daar is meer as 220 voëlspesies in dié reservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Elspeth Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 3

Ligging

  • Douglas-weg 5, Pretoriusrus, Carletonville, 2499, Gauteng
  • Gaste dink Elspeth Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douglas-weg 5, Pretoriusrus, Carletonville, 2499, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcad403e09acbeb18b9c911e716c3659a2ae16306f6f072d6abda5f8954de546682f8aec31233a93b1cc940a8ee70fe4809ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 5 Douglas Road Pretoriusrus 2499 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.3519407 27.3809224
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem