Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elta’s Haven

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 19 resensies vir Elta’s Haven
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Melinda B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B
Gesin met tieners

Goed uit gerus met mooi omgewing.

Dit was 'n goed toegeruste huis met genoeg spasie vir almal. Ons het baie lekker gekuier en die uitsig was baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Fantasies.

Pragtig met asemrowende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elta’s Haven se terugvoer

Dankie Elmarie, bly julle het lekker gekuier! Hoop ons sien julle weer!
Groete, Elta

Elta’s Haven
Marelise V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise V
Gesin met tieners

'n Moet-besoekplek vir rus en natuurskoon.

Mooiste plek met die mooiste uitsig. Baie modern, skoon en vir seker 'n plek om te rus en die natuur te geniet. Uitstekende kliëntediens van Elta.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elta’s Haven se terugvoer

Dankie Marelise, so bly julle het julle wegbreek geniet daar! Dankie vir goeie kommunikasie deurentyd - sien julle graag weer!

Elta’s Haven
Eloise P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise P

Rustig, gerieflik, net die beste, mooi natuurskoon, die musiek uit die see.

Die verblyf is 5 ster en die kuier was tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elta’s Haven se terugvoer

Dankie Eloise!
Altyd lekker as jul kom kuier!

Elta’s Haven
Fay F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fay F
Gesin met klein kinders

The most beautiful accommodation in the Eastern Cape!

We have visited Eersterivierstrand a couple of times to play golf at Fynbos, but we have never before found such a magnificent home anywhere in the Eastern Cape! Do not waste time looking anywhere else, this home is absolutely perfect! The online pictures do not do it justice; in reality, it is far more breathtaking. Elta has more than adequately catered for virtually every need of even the most fastidious occupant. My family agrees that the luxurious comfort, the attention to detail, both physical and aesthetic, is exceptional and unique. I will definitely be returning. We are all sad to leave the view of the dolphins and whales every morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elta’s Haven se terugvoer

Thank you so much Fay for a wonderful review - appreciate it so much.
Always happy if guests also enjoy my special place!
Looking forward to your next visit.
Greetings
Elta

Elta’s Haven
Debbie H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H
Gesin met tieners

Elta's Haven is een van die mooiste plekke in Eersterivierstrand.

Beste ligging met asemrowende uitsigte. Ons het die verblyf so geniet. Mooiste uitsig oor die see met dolfyne en walvisse. Aktiwiteite soos pool, tafeltennis en darts het almal besig gehou wanneer ons in die aande terugkom na 'n lekker dag uit. Alles wat jy nodig het, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elta’s Haven se terugvoer

Dankie Debbie, bly julle het lekker gebly en die tydjie geniet! Ontvang jul graag weer!
Elta

Elta’s Haven
Claudine R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine R
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, sal beslis weer so maak!

Pragtige huis met mooiste see-aansig! Ons wou nog langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elta’s Haven se terugvoer

Dankie Claudine, kom gerus weer. Groete. Elta

Elta’s Haven
Franciscus H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciscus H

Ruim, modern, goed toegeruste huis met pragtige uitsigte op see en bos.

Uitstekende, eerlike kommunikasie met beide LekkesSaap en Elta. Huis en uitsigte nog beter as op foto's. Elta ook behulpsaam met praktiese voorstelle en reël van wonderlike huishulp, Amelia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elta’s Haven se terugvoer

Baie dankie Franciscus, dis vir ons heerlik as gaste ook ons spesiale plek geniet.
Ons verwelkom jul graag weer.

Elta’s Haven
Christa L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Gesin met tieners

Lekker.

Die huis was netjies en skoon, en beter as wat ons verwag het, Elta het kort kort ingeloer om uit te vind of ons regkom en alles reg. Uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elta’s Haven se terugvoer

Dankie Christa, waardeer en bly julle het lekker gekuier. Groete. Elta

Elta’s Haven
Ilse H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse H

Gesinshuis met die mooiste uitsig.

Die lekkerste gesinshuis, groot genoeg vir almal om saam te kuier en ook hulle eie spasie te hê. Die huis is baie goed toegerus met alles wat mens sal nodig kry op 'n vakansie. Meeste vertrekke het 'n uitsig oor die see en die dolfyne het elke paar dae lekker kom baljaar reg voor die huis. Elta het uit haar pad gegaan om ons groot familie te akkommodeer en het 'n baie professionele, maar persoonlike diens gelewer. Ons sal vir seker weer na Elta's Haven gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elta’s Haven se terugvoer

Dankie Ilse, julle was lekker gaste om te hê. Bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer. Groete. Elta

Elta’s Haven
Eloise P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise P

Dit was die beste wegbreek werksnaweek op die regte tyd in dié pragtige, gerieflike huis.

Ons skool se leierspan het beplanningsnaweek gehad op Skuitbaai in Elta's Haven. Hard gewerk, maar dit het gevoel soos vakansie met die see wat hier voor jou rondspeel. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer aan Elta se deur klop. Ek kan hierdie lieflike plek, met die pragtige natuurskoon om, ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elta’s Haven se terugvoer

Baie dankie Eloise.
Ons ontvang jul graag weer.
Groete
Elta

Elta’s Haven
Jose C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose C
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Huis is netjies en ruim en pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mieke I - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke I
Gesin met klein kinders

The house and location is near perfect and the hospitality we received from Elta was like no other.

Staying at Elta's Haven was an amazing holiday for our family over Easter! The house and the location is near perfect and the hospitality we received from Elta was like no other. We enjoyed some good quality time together as a family in a quiet location but lots to do for those who wanted to be a bit more active. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elta’s Haven se terugvoer

Dankie Mieke, jul was wonderlike gaste om daar te hê.

Elta’s Haven
Gerrie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J
Gesin met tieners

Asemrowend.

Pragtige luukse huis met fantastiese uitsig oor die see. Die kinders het die pool tafel en tafeltennis baie geniet en natuurlik die jacuzzi! Sou graag wou langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elta’s Haven se terugvoer

Dankie Gerrie - ons gaste is vir ons belangrik! Ontvang jul graag weer!
Groete
Elta

Elta’s Haven
Piet U - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige luukse huis met 'n ongelooflike uitsig.

Eersterivierstrand is meer afgeleë as die tipiese Weskaapse strande en daarom soveel meer spesiaal. Die huis is bitter luuks en puik onderhou. Die eienaar het uit hul pad gegaan om ons te laat tuisvoel. Ek sal dit aanbeveel ten alle tye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elta’s Haven se terugvoer

Dankie Piet, bly jul het lekker gebly - ontvang jul graag weer!

Elta’s Haven
Jennifer V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer V
Saam met vriende

Onvergeetlik.

Baie lekker tyd saam met vriende. Indien jy wil wegbreek en vergeet van die stad se geraas is die plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elta’s Haven se terugvoer

Dankie Jennifer, waardeer!

Elta’s Haven
Chris B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Gesin met klein kinders

Fantastiese huis, fantastiese uitsig!

Baie lekker week. Ons het by die hawetjie gebraai, ontbyt by roetspoele geëet, en net die huis en uitsig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elta’s Haven se terugvoer

Dankie vir jou resensie Chris, waardeer!
Groete
Elta

Elta’s Haven
Tracy V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V
Gesin met tieners

Dit was ongelooflik!

We had an amazing 9-day stay at Elta’s Haven. This exceptional, spacious home is in Skuitbay, Eersterivier. In a security complex. It has beautiful sea views. This beautiful home has 5 bedrooms and 5 bathrooms, an open-plan kitchen, fully stocked. There are two big-screen TVs and the living area is huge. The home has an indoor braai area, snooker table/table tennis table, dartboard, board games. There is a lovely Jacuzzi on the patio looking out at the beautiful ocean. There is a 9-hole golf course and clubhouse close by. Really 5-star accommodation. We would love to stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C
Gesin met tieners

Onvergeetlik.

Dit was vreeslik mooi. Als was in werkende toestand. Ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elta’s Haven se terugvoer

Dankie Adri, ons ontvang jul graag weer!

Elta’s Haven
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierpad, Skuitbaai Landgoed, Eersterivierstrand, 6309, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2c4194f4542cd773939666058d87bf1a1a662ba8796fe1206994c0b0b8c62c00fb50e8dec9c7e83dfe190be92676e309833?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 Eersterivier Road Skuitbaai Estate 6309 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.074293551939 24.228513