Eltasha Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eltasha Guesthouse is in die plattelandagtige Dalmada net buite Polokwane in Limpopo geleë. Dis sowat 7 km vanaf die Savanna Mall, 21 km vanaf die Universiteit van Limpopo by Turfloop en langs die R71 na Tzaneen.

Verblyf is beskikbaar in 42 en suite-kamers met dubbel- of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n TV, plafonwaaier, verwarmer, koffie- en teemaakgeriewe en 'n badkamer met 'n stort.

Die lodge beskik oor 'n swembad, kroegarea, braai-area en gratis WiFi in die gemeenskaplike areas. Daar is ook omvattende konferensiegeriewe. Die Rebecca-konferensielokaal het sitplek vir 80 en die Martha-kamer het sitplek vir 20 en is ideaal vir vergaderings. Verder is daar ook projektors, luidsprekers en mikrofone op versoek beskikbaar.

Die perseel word deur elektriese heinings beveilig met oorgenoeg parkeerplek binne. Ons is slegs 11 km vanaf die lieflike Polokwane Gholfbaan en die Peter Makoba-stadion.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Videospeler
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eltasha Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za