Elvee Accommodation
Opsomming van Resensie
Neels R - Aug 2022
Gemiddeld
Ons is met tipiese karoogasvryheid ontvang en deurlopend getrakteer tot en met ons vertrek die volgende oggend.
Lees meerRieette V - Apr 2022
Gemiddeld
Vriendelike diens, heerlike aandete geniet aan te bevele.
Wiana B - Mrt 2022
Gemiddeld
Uitstekende verblyf.
Teresa E - Feb 2022
Gemiddeld
Ons het heerlik gekuier en al die persoonlike aandag geniet!
Danie M - Feb 2022
Gemiddeld
Uitmuntende Karoogasvryheid.
Louvaine R - Jan 2022
Gemiddeld
Very good.
Berto W - Des 2021
Gemiddeld
Gasvryheid uit die boonste rakke en lekker kos.
Lees meerMispa L - Des 2021
Gemiddeld
Pragtig plekkie, netjies en baie vriendelike mense.
Rene P - Des 2021
Gemiddeld
Fantastiese akkommodasie!
Lees meerQuintus S - Des 2021
Gemiddeld
Puik akkommodasie en gasvry!
Eric J - Des 2021
Gemiddeld
Ongelooflike, aangename ervaring.
Jeandre H - Des 2021
Gemiddeld
Vriendelik, warm verwelkoming en gasvryheid op sy beste.
Rean D - Des 2021
Gemiddeld
Het veilig gevoel en voertuig was ook veilig.
Danie E - Des 2021
Gemiddeld
Onverwags fantasties.
Lees meerAnniek P - Des 2021
Gemiddeld
Ons sal beslis weer daar oornag. Vyf ster in alle opsigte!
Lorinda V - Okt 2021
Gemiddeld
Rustig.
Hasie H - Okt 2021
Gemiddeld
'n Heerlike ondervinding!
Sharlene K - Sep 2021
Gemiddeld
Exceeded expectations
Willem N - Sep 2021
Gemiddeld
Topklas verblyf, gasvryheid en ete.
Willie & Ria B - Sep 2021
Gemiddeld
Vosburg is 'n baie klein plekkie, maar slaap gerus daar by Elvee gastehuis. Lucius, Lizelle en Tjokker is die perfekte gashere. Ons was bederf soos konings.
Lees meerRiaan E - Aug 2021
Gemiddeld
Wonderlike oase in die hartjie van die Karoo.
Johanna D - Aug 2021
Gemiddeld
Rustige, veilige verblyf.
Esme E - Jul 2021
Gemiddeld
Ongeëwenaarde gasvryheid.
Magdaleen D - Jun 2021
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly, sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.
Chanté V - Mei 2021
Gemiddeld
Baie vriendelik ontvang. Lekkerste kos.
Magaretha S - Apr 2021
Gemiddeld
Was 'n groot verrassing vir so klein dorpie.
Jasper J - Apr 2021
Gemiddeld
'n Voorreg wat ons nie sal vergeet nie.
Magda O - Apr 2021
Gemiddeld
Uitstekend!
Lisle N - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie moeite gedoen en die eienaars is ongelooflik gasvry. Sal definitief weer daar oornag
Fanie V - Feb 2021
Gemiddeld
Dit was uitstekend. Die uitleg en netheid van die plek is uitstekend en van baie hoë gehalte.
Lees meerMonique S - Jan 2021
Gemiddeld
It is an oasis in the middle of the Karoo.
Lees meerEtienne S - Jan 2021
Gemiddeld
Ons het gebruik gemaak van Elvee Akkomodasie as 'n oornagbestemming.
Lizelle V - Jan 2021
Gemiddeld
Was ’n ervaring waaroor ons al die pad tot in Kimberley gesels het!
Carina F - Jan 2021
Gemiddeld
Ruim kamers en gasvry.
Esta V - Jan 2021
Gemiddeld
Perfekte oornagstop.
Derick R - Jan 2021
Gemiddeld
Puik fasiliteite en diens. Supervriendelike gasheer en dame. Well done Lucius en Lizette.
Vic V - Des 2020
Gemiddeld
Puik. Beslis een van die beste in die land.
Danie G - Des 2020
Gemiddeld
'n Salige lushof.
Lees meerChrisna O - Des 2020
Gemiddeld
Rustigheid en pamperlang.
Henk D - Nov 2020
Gemiddeld
Klein dorpie se mense het groot harte.
Leandre S - Okt 2020
Gemiddeld
Baie mooi en netjies!
Hennie V - Sep 2020
Gemiddeld
Eg plattelandse huislike admosfeer
Anita P - Sep 2020
Gemiddeld
Gasvryheid, netheid, heerlike kos
Christopher W - Sep 2020
Gemiddeld
Lucius and Lizette are very hospitable and friendly hosts.
Ig F - Aug 2020
Gemiddeld
Elvee is 'n groot bate vir Vosburg! Verwagtinge is oortref! Hartlike diens, baie aangename verblyf en heerlike etes geniet.
Anita G - Aug 2020
Gemiddeld
Professioneel, stylvol, netjies.
Ina B - Aug 2020
Gemiddeld
Geen moeite was te veel gevra nie.
Joerg K - Mrt 2020
Gemiddeld
Like family at home.
Suzaan R - Mrt 2020
Gemiddeld
Plattelandse gasvryheid.
Louisa V - Feb 2020
Gemiddeld
Aangenaam verras met Lucius en Lizette se gasvryheid. Skoon, netjiese kamer. Heerlik gebly.
Madelein M - Feb 2020
Gemiddeld
Gasvry, vriendelik, behulpsaam, netjies, superskoon - net 'n plesier! Dankie.
Lees meerTonie En Linda S - Jan 2020
Gemiddeld
Vriendelik verwelkom. Baie netjies. Skoon.
Bronwen G - Jan 2020
Gemiddeld
Elvee sien ons weer!
Paul H - Des 2019
Gemiddeld
Gasvryheid op sy beste.
Hercules S - Des 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
Jacques M - Des 2019
Gemiddeld
Een van my hoogtepunte vir 2019 was die verblyf en vriendelikheid by die gastehuis.
Corene O - Des 2019
Gemiddeld
Fantastic guesthouse and wonderful hosts.
Liezel O - Des 2019
Gemiddeld
Vriendelike gasvryheid soos net die Noord-Kapenaars dit kan doen!
Heinz Z - Des 2019
Gemiddeld
Netjiese verblyf, veilig en gerieflik.
William T - Des 2019
Gemiddeld
Elvee is skoon, netjies en die eienaars is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.
Dorette D - Des 2019
Gemiddeld
Was soos om by oase aan te kom na 'n lang dag deur dorre Karoo.
Irma H - Nov 2019
Gemiddeld
Fantasties, gasvry, te veel om op te noem.
Lees meerChristoph W - Nov 2019
Gemiddeld
Mees gasvrye, netjiese en besonderse verblyf.
Riaan C - Okt 2019
Gemiddeld
Die verblyf was baie aangenaam en rustig.
Frik V - Sep 2019
Gemiddeld
Baie aangename plek om te oornag.
Dirk V - Sep 2019
Gemiddeld
Elvee Accommodation bied absoluut topgehalte-verblyf met wonderlike gasvryheid.
Lees meerLeon D - Aug 2019
Gemiddeld
Gasvryheid uit die boonste rakke!
Henda K - Aug 2019
Gemiddeld
Pragtig en alles baie oulik! Tops!
Deon B - Aug 2019
Gemiddeld
As jy verblyf benodig op Vosburg is Elvee jou oplossing.
Japie G - Jul 2019
Gemiddeld
Gasvrye, hartlike ontvangs.
Ruan R - Jun 2019
Gemiddeld
Netjiese verblyf, vriendelike gasheer en uitstekende kos!
Rita L - Mei 2019
Gemiddeld
Fantastiese oase in die Karoo. Ontvangs, gasvryheid en heerlike ontbyt net die beste. Beveel Elvee aan net waar ons kom.
Tanith D - Mei 2019
Gemiddeld
'n Pragtige tussenstop met fantastiese gashere en baie lekker kos.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A lovely stopover with great hosts and very tasty food.
We stayed for 1 night at Elvee and were welcomed by Lucian who was an attentive and delightful host. The room was spacious and clean and had everything we needed. We also had a lovely dinner and breakfast with lots of thought given to all the detail and flavour.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Elaine K - Mei 2019
Gemiddeld
Die verblyf het alle verwagtinge oortref!
Lees meerNelis V - Apr 2019
Gemiddeld
Fantasies!
Nico J - Mrt 2019
Gemiddeld
Ons aankoms was later as beplan, maar is steeds gasvry ontvang met 'n heerlike koffie om die aand af te sluit.
Sarel P - Mrt 2019
Gemiddeld
'n Oase in die area.
Gert D - Mrt 2019
Gemiddeld
'n Baie aangename ervaring!
Louis C - Mrt 2019
Gemiddeld
Dit was baie lekker.
Johan D - Mrt 2019
Gemiddeld
Lekker kuier en slaap.
Ian & Erika M - Jan 2019
Gemiddeld
Vriendelike Karoo-gasvryheid.
Lientjie G - Jan 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Melinda H - Jan 2019
Gemiddeld
Very neat and nice place to relax.
Hannie-marie S - Jan 2019
Gemiddeld
Fantasties! Wonderlik skoon en uit die boonste rakke.
Ronel V - Jan 2019
Gemiddeld
Lovely stay!
Karen L - Jan 2019
Gemiddeld
Pragtige rustige plekkie.
Kevin T - Des 2018
Gemiddeld
Dit was baie goed.
Leoni S - Des 2018
Gemiddeld
Salige stilte.
Norman B - Des 2018
Gemiddeld
Baie mooi en heerlik gebly.
Danie E - Nov 2018
Gemiddeld
Elvee gastehuis word ten sterkste aanbeveel.
Willie B - Okt 2018
Gemiddeld
Gasvry, gemaklik, netjies en keurig.
Lees meerJan B - Okt 2018
Gemiddeld
'n Verrassing. Ons kon lekker uitrus en het die stilte van die dorpie waardeer.
Natalie D - Sep 2018
Gemiddeld
Vriendelike en aangename ontvangs in die Karoo.
Gisela W - Sep 2018
Gemiddeld
Juweel in die Karoo.
Magda K - Sep 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Joeninne J - Aug 2018
Gemiddeld
Die oorbly was n aangename ondervinding.
Edward L - Aug 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Frans V - Aug 2018
Gemiddeld
Beste ervaring in baie jare!
Willem B - Jul 2018
Gemiddeld
Verrassende ervaring!
Lees meerPiet R - Jun 2018
Gemiddeld
Soos huis weg van huis.
Chris D - Jun 2018
Gemiddeld
Verrassend, 'n juweel in die Karoo!
Braam N - Mei 2018
Gemiddeld
Gasvry en baie aangenaam.
Niel P - Mei 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly. Kamers keurig en gasvryheid onverbeterlik. Dankie vir 'n wonderlike aand en geselskap.
Guilluame S - Mrt 2018
Gemiddeld
Fantasties. Alles perfek met spesiale afronding.
Neville P - Mrt 2018
Gemiddeld
Dankbaar vir die akkommodasie na 'n lang dag op die pad.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Markstraat 57, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom