Pretoria-Oos Akkommodasie by Ely's Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+9
+9

Ely's Bed and Breakfast

B&B
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 10, Navorsdorp, Pretoria , 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ely's Bed and Breakfast bied gerieflike verblyf in Pretoria. Ely's Bed and Breakfast is naby die East Gate-ingang van die WNNR (CSIR), binne 4 km van die CSIR Internasionale Konferesiesentrum af, Persequor Park, Innovation Hub en die Botaniese Tuin.

Verblyf is beskikbaar in 2 en suite-slaapkamers wat elk geskik is vir 2. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang en 'n stoepie met 'n uitsig oor die tuin. Verder is daar ook 'n TV, waaier, verwarmer, yskassie, ketel en mikrogolf.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien en daar is 'n gemeenskaplike eetkamer.

Besienswaardighede in die area sluit verskeie inkopiesentrums en restaurante in. Die B&B is naby universiteite, hoofweë wat na die middestad lei en die sakedistrik.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Boekenhoutstraat 10, Navorsdorp, Pretoria , 0184, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 10, Navorsdorp, Pretoria , 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec5b967144c057171c4719029ec62b7cac9df366a2793136e5353bd6bada58a50ab6043057f20b6554c7db6078590c35a814?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 10 Boekenhout Street Navorsdorp 0184 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.747723882335 28.283486366272
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za