Embrace Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Embrace Guesthouse bied gerieflike verblyf in Brackenhurst, Alberton, 'n woonbuurt in die suide van Johannesburg. Dié gastehuis bied toegang tot die Wesrand, Oosrand en Johannesburg se sakekern. Daar is ook casino's, gholfbane, hospitale en winkelsentrums in die area.

Verblyf word in 3 gastekamers gebied. Die kamers deel 'n badkamer. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n paneelverwarmer. WiFi is op versoek beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en 'n gemeenskaplike leefarea met 'n kaggel. Die gastehuis het ook 'n swembad, 'n braai-area en 'n pooltafel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en die kamers word daagliks skoongemaak. Die gastehuis is 30 minute van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Embrace Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false