LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Emcasa | LekkeSlaap
+12

Emcasa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cormorant-laan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Emcasa is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die Seaside Village-kompleks in Bloubergstrand in Kaapstad. Afgesien van die strande en die pragtige uitsigte op Tafelberg, bied hierdie gebied 'n aantal besienswaardighede en doendinge.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor ​​3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer met 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv. Die sitkamer lei na 'n lieflike balkon met braaigeriewe en 'n buitenshuise eetkamertafel. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit word voorsien.

Die goue strande in die omgewing is ideaal vir watergebaseerde sport soos seilplankry en vlieërbranderry, asook ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies en eetplekke.

Slaapplek

’n Bespreking by Emcasa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cormorant-laan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cormorant-laan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90b9287fbca1551f999e84e5b3c1f65e685bf8a1b3c508494d16c99d8d5d6a56470981aea38d588ec9d4ac328021fa363cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400  per nag (vir 6 persone) Cormorant Avenue Big Bay 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.787958909711 18.456666956675
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!