+14

Emil

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Kabeljauws Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R740 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Emil is in Jeffreysbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede geleë

Hierdie woonstel op die tweede verdieping beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met sitplek waar gaste saam etes kan geniet. Daar is gratis WiFi.

Die sitarea lei na 'n balkon met 'n Weber-braai.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gertien V
Gesin met tieners
5.0
Aanbeveel. Sal aanbeveel, sien sterre. Ek sal weer daar gaan bly.
Nov 2025
Anneke S
Saam met vriende
5.0
Ligging was perfek. Ideal vir oornag op pad huistoe. Ons was baie vriendelik en welkom geheet.
Nov 2025
Selka B
5.0
Fantasties, gerieflik, mooi. Die akkommodasie is uitstekend. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak en aanbeveel.
Okt 2025
Andrea J
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, tranquil, safe, sufficient. So comfortable, peaceful, welcoming and friendly. The walk to the beach is so close, safe, clean....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Rh V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker eenheid en sal gereeld gebruik maak in die toekoms. Was vir 'n troue in Jbay. Emil was baie behulpsaam met ons aankoms. Die eenheid was ba...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lieb Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 80 Kabeljauws Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Emil het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Kabeljauws Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29b85b37fe159e7f5961f2fdb174607f59e5b9289936ce292e219bc68be147077eeccfee79e79994f2590c1300f40e3aabd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 4 mense 74 5 1 5 80 Kabeljauws Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.010181705668 24.929453547746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang