Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emily Moon River Lodge

Lodge
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rietvlei-weg 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 630 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Emily Moon River Lodge is op die oewer van die Bitou-rivier in Plettenbergbaai en bied verblyf in 'n eklektiese boetiekhotel met 'n titseltjie Afrika-swierigheid.

Die lodge bied slaapplek in 6 superieure, luukse suites, 8 luukse suites en 2 gesinsuites. Hierdie suites het skaars kunsvoorwerpe en versamelitems wat van reg oor Afrika verkry is. Elke suite is privaat en beskik oor 'n ruim leefarea, 'n badkamer, 'n houtdek, kaggel of lugversorging, WiFi, 'n kroegie en 'n TV met DStv.

Gaste kan maaltye by Emily's Restaurant bestel waar die Afrika-gevoel in elke deurgang, antiekeware-tafel en versamelitem vasgevang is. Etes kan ook by die swembad of by kerslig geniet word. Emily's maak gebruik van vars en plaaslike bestanddele om tuisgemaakte disse soos die Karoo-rib, 'butter chicken'-samoesas en Bali bowl voor te berei.

Verder kan gaste mengeldrankies of wyn van die boetiek-landgoed geniet terwyl hulle 'n uitsig oor die rivieroewer met sonsondergang bewonder of voor die kaggel kuier.

Simon's Pizza Bar is bo Emily's Restaurant en is met klassieke bootenjins, watersport-toerusting en ander voorwerpe ingerig. Gaste kan smul aan kenmerkende pizza's soos die pizza met buffelmozzarella, gemarineerde kersietamatie en sprietui, of die Kubaanse styl pizza met varkvleis, uie, paprika en roketblare.

Aktiwiteite sluit kanovaart en visvang op die Bitou-rivier, bergfietsry, masseringsdienste, kameretes en gholf in die omliggende areas in. Verder kan gaste ook net die besondere voëlspesies en natuurskoon bewonder.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Rietvlei-weg 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rietvlei-weg 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb014201803dc6f63d0da0a51830a9bf86ade89330bd1c9fffb59b32c079c1cc1d8993f4dad9be6c4d1d694e1568796b96237?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 630 per nag, vir 2 mense 1 Rietvlei Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.010116764729 23.372993673611
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem