Heuwelsig Akkommodasie by Emmanuel Rest Haven | LekkeSlaap
+7
+7

Emmanuel Rest Haven

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jutastraat 55 , Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Emmanuel Rest Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil buurt in Bloemfontein. Dié stad bied verskeie historiese, kulturele natuurtrekpleisters.

Dié eenheid is op die eienaar se perseel, het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en kooktoebehore. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is parkeerplek op die perseel.

Trekpleisters in die omgewing sluit Bloemfontein Dieretuin, Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Casino, historiese besienswaardighede en Bloemfontein Gholfklub in.

Slaapplek

’n Bespreking by Emmanuel Rest Haven sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Emmanuel Rest Haven
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Jutastraat 55 , Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Emmanuel Rest Haven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jutastraat 55 , Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHBGsudbm14eERclzUtHEQzxcLGWk00DA8VUqMY5fqhSVZR8QZT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 55 Juta Street Heuwelsig 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.076546612508 26.199408784656
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za