Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emmarentia Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Simphiwe Gift Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Emmarentia Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Liesl P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl P
Besigheidsreis

Fantastiese verblyf, hoog aanbeveel!

Ek het heerlik gebly. Dit is 'n pragtige gastehuis met ruim, gerieflike en netjiese kamers/geriewe, heerlike ontbyt, en vriendelike personeel. Simphiwe was meer as bereid om die ekstra myl te gaan met 'n glimlag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drika L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drika L

Uitstekend.

Pragtige plek. Baie vriendelik ontvang. Sal vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit vir vriende aanbeveel.

Rustig, veilig, skoon en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele P
Saam met vriende

Mooi, skoon, netjies, veilig & wonderlike gasheer.

Ons het heerlik gebly! Behalwe vir die mooi, skoon, netjies verblyf met 'n heerlike ontbyt het die gasheer vir ons uitstekende diens gegee en regtig 'above and beyond' gegaan met sy diens en vriendelikheid. Ons sal enige dag van hierdie gastehuis gebruik maak. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jh B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vriendelik, mooi.

Was vriendelik ontvang deur Simphiwe. Die blyplek was skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Juanita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak.

Raserige waterpomp. Aircon werk nie. Swak ontbyt. Moes lank wag vir hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmarentia Guest House se terugvoer

Jy het vergeet dat jy goed geslaap het meneer, en veilig so.

Emmarentia Guest House
Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H
Besigheidsreis

Baie netjies, goeie kliëntediens.

Baie netjiese kamers en goeie diens. Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Enkelreisiger

Sentrale groen ligging en vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thereza H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thereza H
Saam met vriende

Waarde vir geld en Ongelooflik Lekker!!!

Die gastehuis voldoen aan al mens se behoeftes. Ons was 'n klompie vriende wat daar gebly het en elke kamer/woonstel was perfek. Woonstelle/kamers was groot en gerieflik. Kyk Simphiwe die receptionist is 'n treat! Ongelooflik bedagsaam, voorbereid en net daar om te hulp aan te bied veral met verlore sleutels! Thank you Simphiwe, you rock!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danel W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike diens!

Toe ons daar aankom by die gastehuis het Simpiwe (die bestuurder) ons verwelkom en ons na ons kamer geneem, wat 'n mooi plek! Dis 'n regte juweel in Johannesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en baie vriendelik.

Vriendelike diens en baie behulpsaam, gaan uit hulle pad om jou te help indien nodig. Heerlike ontbyt. Veilige en gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmarentia Guest House se terugvoer

Thank you so much for staying with us.

Emmarentia Guest House
Adri B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Saam met vriende

Enjoyable.

We really enjoyed the weekend. Gift and the lady very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmarentia Guest House se terugvoer

Thank you so much for staying with us and being part of the family forever .

Emmarentia Guest House
Adri V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met vriende

Netjies, skoon en baie goeie diens.

Baie vriendelike personeel wat 'n ekstra myl sal stap om jou welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Niger-weg 27, Emmarentia, 2029, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78d71ea2b95337c9a957ac2ef94814c8a1ae95f492dedd7784eec86735adf9fd0995f280414158defd93f93bc4667f0dcdba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 27 Niger Road Emmarentia 2029 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.169540552549 28.012540525131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem