Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emmaus-On-Sea

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir Emmaus-On-Sea
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Carlo P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo P

Great stay! Comfortable and relaxing!

Amazing stay at Emmaus-On-Sea. Perfect for a relaxed weekend in Yzerfontein. Hosts are so friendly and helpful! Will definitely return to Emmaus when we can.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met vriende

Fantastic, peace and tranquility, good for the soul. Thank you once again Lorna.

We received a very warm welcome by the owner. Beautiful view and we highly recommend the apartment as it is very neat, well organized and definitely value for your money. Thank you once again to the owners for your hospitality and warm welcome. We will definitely see you guys in the near future. Kind regards Deon, Shante, Kim and Ray.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met vriende

Die plekkie is so goed vir jou siel, met 'n asemrowende uitsig.

Lekker gerieflike woning, met die mooiste uitsig, luukse beddegoed, net wat jy nodig het om af te skakel vir 'n paar dae. Sal definitief weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willene D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit vir enigeen aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly, die plek het perfek by ons gepas. Lorna is 'n baie vriendelike gasvrou. Die ligging is uitsonderlik en die kersie op die koek is dat daar geen kragonderbrekings is nie. Dit is net fantasties om nie nodig te hê om jou dag volgens Eskom te bepaal nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise E

Fantasties!

Wat 'n lieflike plek met die mooiste uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C

Baie lekker.

Het baie lekker gebly. Ideaal vir 'n paartjie met kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreeknaweek.

Wonderlike uitsig, netjies en skoon. Absoluut die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

SO baie dankie vir die wonderlike resensie Letitia, ons waardeer dit opreg en hoop om julle gou weer by Eammus-On-Sea te verwelkom.

Emmaus-On-Sea
Riekie A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riekie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly in die goed toegeruste en netjiese eenheid.

Waardeer die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

Dankie Riekie vir die wonderlike resensie en ons hoop ons sien julle gou weer!

Emmaus-On-Sea
Anel S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid met 'n fantastiese uitsig.

Lorna is 'n wonderlike gasvrou. Die eenheid is pragtig, modern en beskik oor alles wat jy nodig het. Die ligging is fantasties en die uitsig asemrowend. Die binnebraai is 'n groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

Baie dankie vie die wonderlike resensie Anel en die pragtige persoonlike kompliment.
Ek hoop ons sien julle gou weer.

Emmaus-On-Sea
Liana S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek met pragtige uitsig.

Fantastiese plek met alles wat mens nodig het en nog meer. Die eienaars is baie gasvry, die plekkie is netjies en veilig en die uitsig is asemrowend. Sal hulle definitief aanbeveel en weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

So baie dankie vir die wonderlike resensie Liana.
Julle was sulke fantastiese gaste en ek dink die woonstel was netjieser toe julle uitgaan.
Weereens jammer vir die 2 ure van geen krag, groeipyne met ons solar installasie, maar dit is hopelik nou uitsorteer.
Hoop ons sien julle gou weer, Stellenbosch is net om die draai.

Emmaus-On-Sea
Nicole L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole L
Saam met vriende

'n Regte "rare find".

Lorna is n baie vriendelike en aangename gasvrou. Die eenheid het alles wat nodig is. Selfs die braaihout en rooster was voorsien. Die stoep/braaikamer is 'n baie gesellige vertrek met 'n asemrowende see-uitsig. Die beddens was baie gemaklik en die storthanddoeke is Egyptian cotton (wow). Ons sal beslis weer bespreek en sien sommer klaar uit na ons volgende naweek daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie en pragtige persoonlike kompliment, ek waarder dit regtig baie!!
Ons is bly julle het alles so geniet, dis wat ons streef na.

Emmaus-On-Sea
Dean S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean S
Gesin met tieners

Suitable for four people. Two bedrooms with en-suites. Ensuite of first bedroom is separated by a sliding door. Main bedroom and ensuite is open plan. Accommodation is attached to the main house. Owners are fantastic hosts. Apartment is tastefully furnished.

The solarium (glass-enclosed porch) is a lovely attachment to the apartment. It has a big round table with chairs, an indoor braai and a comfortable couch. The view of the ocean and the incredible sunsets is breathtaking. Dassen island can also be seen from the lawn outside the solarium. The house is off the grid so we did not experience any load shedding! What a treat!! We even had Netflix as part of the package. Another surprise!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

Hi Dean,
Thank you so much for this lovely review, I can use it as the description of our apartment on the website.
It was an absolute pleasure to have you and your family here and your daughter and her cousin were so awesome. Loved their energy.
Hope to see you back here soon.
Lorna

Emmaus-On-Sea
Andre N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Gesin met klein kinders

Hierdie is die vol pakket en nog meer!

Coenraad en Lorna gaan uit hul pad om 'n mens tuis te laat voel! Huis is belaai tot die fynste detail! Die natuur versorg jou met skoon lug, sonsondergang, wit strande, skoon see en nog meer! Hierdie plek Emmaus-On-Sea is baie besonders!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

So baie dankie vir hierdie wonderlike gradering, Louise. Ons is baie bly dat julle dit so geniet het en ons hoop om julle gou weer hier te sien. Lorna.

Emmaus-On-Sea
Ockert U - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert U
Saam met vriende

Die gasvryheid was 5-ster, die mooiste see-uitsig, het lieflik op 'n koue aand die binnebraai geniet.

Emmaus-On-Sea is 'n juweel van 'n plekkie, hy is so smaakvol gemeubileer met 'n pragitge see-uitsig. Ons sal definitief weer kom en ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

Hallo Ockert
So baie dankie vir die wonderlike resensie en dit was 'n absolute plesier om julle by ons te hê.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Lorna
Emmaus-On-Sea

Emmaus-On-Sea
Willie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n kuier wat ons altyd sal bybly.

Die uitsig asemrowend, gasvryheid van topgehalte en die rustigheid met die see-uitsig maak dit alles die moeite werd om weer by Emmaus-On-Sea te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie Willie en ons hoop om julle gou weer hier te sien!

Emmaus-On-Sea
Mnr Kj W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mnr Kj W
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs en uitwys van wooneenheid.

Gewillig om ekstra hulp te verleen waar benodig. En ons het gevra en gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minike D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier!

Baie netjiese en skoon verblyf. Als was net perfek. Braai area is wonderlik wat op die see uitkyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Emmaus-on-sea is 'n pragige plek om te besoek as die stad se lawaai te veel word. Die atmosfeer is ontspannend. Ons sal defnitief weer terug kom.

Die ligging van die plek is perfek en die plek is so netjies. Lorna het ons vriendelik ontvang en ons dadelik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deryck C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deryck C
Saam met vriende

Good, clean, friendly, good position, great view, well equipped.

All well enjoyed the stay, bedrooms slightly cramped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jamile N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamile N
Saam met vriende

Dit was nou 'n lekker rustige wegbreek!

Die plekkie is goed geleë, verblyf was lekker toegerus, mense is vriendelik. Ons sal weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annika D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika D
Saam met vriende

Smaakvol met beeldskone uitsig.

Ons het heerlik tuisgegaan by Emmaus-on-sea. Lorna was baie gasvry en het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het tydens ons paar daggies in Yzerfontein. Pragtige woonstel wat baie smaakvol gemeubileerd is, met die ongelooflikste uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Ons sal graag weer daar tuisgaan en sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F
Gesin met tieners

Amazing!

Heerlik! Uitsig van die mooiste! Plekkie is pragtig, netjies, skoon, 'n plekkie waarheen 'n mens weer sal terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Absoluut fantasties!

Ons het heerlik gekuier by Emmaus-on-Sea. Alles was van hoogstaande gehalte en met so 'n uitsig! Dankie ook aan almal wat ons verblyf daar so wonderlik gemaak het. Ons sien julle beslis weer. Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

Baie dankie Michelle, dit was heerlik om julle by Emmaus-On-Sea te ontvang en dankie vir die wonderlike terugvoer.
Ons waardeer dit dat jy die moeite doen om terugvoer te gee.
Wonderlike 2021 vir julle.

Emmaus-On-Sea
Sanette J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne, waarde vir geld.

Pragtige ligging. Vriendelike en gasvrye gasvroue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Sanette, ons waardeer dit.

Emmaus-On-Sea
Johan H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig. Vriendelike mense

Mens voel baie welkom weens die vriendelike diens

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

Baie dankie Johan en ons is bly dat ons julle kon laat welkom voel en dat julle Emmaus-On-Sea geniet het.

Emmaus-On-Sea
Adele G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Gesin met tieners

Baie gerieflik, luuks, skoon, fantastiese uitsig oor die see.

Lorna is baie gasvry en alles was presies soos dit wys op die foto's net nog mooier. Asb doen jouself 'n guns en gaan kuier hier. Ons was 2 volwassenes en 2 tieners (17 en 15). Daar is 'n stunning braai area met genoeg hout en jy voel of jy reg langs die see sit. Die eenheid is selfsorg. Julle hoef niks saam te vat nie - die Spar op Yzerfontein is ten volle toegerus en modern dit was regtig groot verrassing. Ons sal weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

Baie dankie Adele.
Ek waardeer hou wonderlike terugvoer ongelooflik baie en is in ekstase dat julle Emmaus-On-Sea so baie geniet het.
Die Spar is inderdaad 'n juweel.
Wonderlike 2021 vir julle.
Lorna

Emmaus-On-Sea
Nico S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Emmaus on Sea is 'n vyfster-juweel en ons beveel hom baie hoog aan. Ons sal in die toekoms op geen ander plek in Yzerfontein bespreek nie.

Die gastehuis is uiters netjies, baie gerieflik en ten volle ingerig met ‘n duursame afwerking. Dis ook uitstekend geleë en bied ‘n asemrowende uitsig oor die rotse en branders. Die aandag aan detail met betrekking tot die gerief van besoekers is prysenswaardig en daar is werklik niks wat 'n gas kan nodig hê wat kortkom nie. Mens kan letterlik net daar aankom met jou klere in jou tas. Alles wat mens moontlik op vakansie in ‘n blyplek nodig kan hê en selfs nie noodwendig nodig sou hê nie, is daar. Buite, voor die sitkamer is ‘n heerlike veranda, ‘n ingeboude braaiplek/vuurmaakplek en ‘n klein grasperkie. Dis ‘n heerlike kuierplek met ‘n asemrowende uitsig oor Dasseneiland en die Atlantiese Oseaan. Tydens ons kort verblyf daar kon ons onsself ook verlustig in walvisse sommer naby die kus. Die gasvrou, Lorna, se vriendelikheid, gasvryheid en behulpsaamheid word ook hoog waardeer. Emmaus-on-Sea is werklik ‘n vyfster-juweel en ons beveel die gastehuis hoog aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermine L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie met die beste uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is so goed ingerig en daar is soveel aandag aan tot die kleinste detail gegee. Die besonderse uitsig is 'n groot bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Millie M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut aan te beveel. Ons gaan weer soontoe.

Absoluut aan te beveel. Ligging stunning, geriewe baie netjies, mooi en alles wat mens nodig het. Lekker bederf-beskuit by die koffie en tee. Baie vriendelike ontvangs en motor en waentjie veilig onderdak. Gaan beslis weer soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakes D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes D

Uitsonderlik voorberei en besonderse uitsig.

Ons was aangenaam verras met die keurige dekor en die hartlike verwelkoming. Die kamers was baie netjies met goeie gehalte beddegoed en handdoeke. Daar was selfs 'n houer met beskuit uitgesit. Die uitsig is ook iets besonders en ek kan hulle met groot gemoedsrus aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katrina D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrina D
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Was wonderlik, pragtige uitsig, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan B
Saam met vriende

Ongelooflik, nie net die plekkie nie, maar die mense ook!

Van die vriendelike stem oor die foon tot die ongelooflike blyplek. Ons kan hierdie plek enige tyd aanbeveel en ons sal definitief teruggaan! Julle en julle plek is ongelooflik, absolute styl en klas! Kan nie wag vir ons volgende besoek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

Donovan, baie dankie vir ons wonderlike resensie.
Dit was vreeslik lekker om julle en julle fantastiese energie by ons the verwelkom en ons sien uit na julle volgende besoek.
Lorna

Emmaus-On-Sea
Rentia B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia B
Saam met vriende

Bekoorlik, uiters netjies en aantreklik met 'n onverwagte betowerende uitsig oor die see!

Die gasheer en gasvrou was warm en harlik met ontvangs. Die verblyf was uiters aangenaam. Alles netjies goed ingerig, gemaklik en mooi met die allerlieflikste uitsig oor die see. Wat 'n verrassende ontdekking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

Hi Rentia
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om vir ons 'n resensie te skryf en dit is absolute wonderlike terugvoer. Dit was so heerlik om julle by ons te verwelkom en dit nogal sommer 2 keer. Ons hoop regtig dat ons julle in die toekoms weer kan ontvang. Dan behoort die woonstel nog mooier te wees.
Lekker dag
Lorna

Emmaus-On-Sea
Astrid A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid A
Saam met vriende

Nice and neat cottage.

Nice and neat cottage with a sea view.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker en netjiese kothuis.

Lekker en netjiese kothuis met 'n see-uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gail M
Saam met vriende

Comfortable accommodation.

Very friendly welcome and comfortable accommodation with a spectacular view of the sea. Everything we needed was provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynnette B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Die eenheid is baie mooi en goed uitgerus. Alles wat jy nodig het is daar. Asemrowende uitsig see toe. Mooiste sonsopkoms. Sal teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

Hi Lynette
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om vir ons 'n resensie te skryf, ek waardeer dit baie. Baie dankie oor vir die wonderlike terugvoer en ons hoop om julle gou weer by Emmaus-On-Sea te verwelkom.
Dankie ook vir die uitwys van die webtuiste fotos, ek is besig om aandag daaraan te gee.
Lorna
Emmaus-On-Sea

Emmaus-On-Sea
Jo-anne V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker plek, netjies en gemaklik.

Dit is 'n ongelooflike lekker plekkie, netjies en als wat jy nodig het is daar. Die eienaars is liewe, dierbare mense. Ons sal beslis weer teruggaan daarheen en ons sal dit vir almal aanbeveel. Uitstekende plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

Jo-Anne,
So baie dankie vir die wonderlike resense. Dis vir ons baie lekker as ons gaste ons plekkie en ons droom met ons kan deel. Hoop eerlikwaar om julle gou weer te sien.
Lorna

Emmaus-On-Sea
Daniel B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel B
Saam met vriende

Puik.

Baie lekker gekuier saam met jare-lange vriende. Coenraad, ons waardeer jou vriendelikheid. Ons sal beslis weer van die fasiliteite gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard I - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig en goed toegeruste eenheid.

Pragtige kamers en 'n heerlike ontspanningsarea om 'n heerlike braai te hê terwyl jy oor die Weskus see uitkyk met goeie uitsig oor Tafelberg in die verte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

Hi Richard,
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om hierdie wonderlike resensie vir ons te stuur. Ons waardeer dit en hoop om julle gou weer te sien. En baie sterkte met die trou reëlings.
Lorna

Emmaus-On-Sea
Karel V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam.

Die gasheer was behulpsaam en vriendelik. Die plek was skoon en presies soos beskryf op die webwerf. Ek sal Emmaus aan my vriende kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

Baie dankie Karel vir die uitstekende resensie. Ek is jammer ek was nie persoonlik teenwoordig om julle te ontmoet nie, maar ons hoop om julle gou weer te verwelkom by Emmaus-On-Sea. Ons is nou besig om die res van die woonstel ook te rerstoureer, so julle sal moet kom kyk hoe dit lyk!
Lorna

Emmaus-On-Sea
Lieze M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieze M

Sal definitief weer gaan.

Ons almal was baie tevrede met alle aspekte van Emmaus-On-Sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emmaus-On-Sea se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Cornelius. Julle was absoluut heerlike gaste en ons het dit vreeslik geniet om julle te ontmoet. Coenraad het ook julle geselsies baie geniet en ons hoop om julle weer spoedig te sien.
Vriendelike groete
Lorna

Emmaus-On-Sea
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versveldstraat 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03684dcf2fd755ae660c7a0067b575492fe72584235934028e4e1bfdb2e7332dcce55e5f887b6268a70c0f79ec43697cd77c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 30 Versveld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.351710826839 18.148864117721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem