Bloemfontein Akkommodasie by Emoya Estate & Spa | LekkeSlaap
+24
+24

Emoya Estate & Spa

  • Vanaf R1 440 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Kleynhanslaan, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Emoya Estate & Spa is op die westelike grens van Bloemfontein, die hoofstad van die Vrystaat, geleë. Dié gebied staan ook as die "Big Sky Country" bekend. Die 270 hektaar wild- en natuurreservaat is in 'n pragtige natuurlike omgewing geleë en bied uitstekende verblyf.

Emoya Estate & Spa beskik oor 35 kamers, insluitend die Wittebrood Suites, Gesins-, Dubbel- en Enkelkamers wat slaapplek 84 gaste het. Alle kamers bied gemaklike beddens en van die kamers is ingerig vir selfsorg.

Daar is 'n swembad, braai-area, rolstoelgeriewe, WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan ook perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte en wildkyk geniet. Die Spookhuijs Restaurant en koffiewinkel en The Shebeen Bar is ook op die perseel. Die instansie se trou- en funksie-venues is uniek en in ’n asemrowende natuurlike omgewing geleë, wat dit die perfek plek maak om sprokiestroues by te hou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 26 resensies vir Emoya Estate & Spa
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Frans Kleynhanslaan, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Emoya Estate & Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Kleynhanslaan, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0NzI4MWE4LWZmMDItNGVkYi1iNWYwLTNlMTc5ZGU3Njc1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 440  per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Frans Kleynhans Ave Groenvlei 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.063522222025 26.170935630798
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za