Sodwanabaai Akkommodasie by Emoyeni Dive Lodge | LekkeSlaap
+51

Emoyeni Dive Lodge

1 resensie
Selfsorg
Safari-tente
Vanaf R360
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke tent bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die tente het ligte en paslakens word voorsien. Gaste moet asb. hul eie beddegoed en handdoeke saambring. Die tente deel die gebruik van ablusiegeriewe wat storte met warm water het. Daar is ook ’n gemeenskaplike kombuis, braaigeriewe en swembad. Die tente word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorg. Let asb. daarop dat die eienaars en hul troeteldiere op die perseel woon. Die lodge word via 'n kort grondpad bereik wat nie altyd geskik is vir voertuie met ’n lae grondvryhoogte nie. Gaste moet asb. navraag doen by die instansie oor die toestand van die pad voor hul aankoms. Die iSimangaliso-vleilandpark mag dalk ’n toegangsfooi vir dagbesoekers hef.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet sonder badkamers
Vanaf R480
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huisies is geskik vir 2 gaste. Elke huisie het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Elke huisie het ’n kragpunt, waaier en lei na ’n klein stoepie. Daar is daaglikse skoonmaakdienste en die huisies deel die gebruik van ablusiegeriewe wat storte met warm water het. Daar is ’n gemeenskaplike kombuis, braaigeriewe en swembad. Spyseniering is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorg. Let asb. daarop dat die eienaars en hul troeteldiere op die perseel woon. Die lodge word via 'n kort grondpad bereik wat nie altyd geskik is vir voertuie met ’n lae grondvryhoogte nie. Gaste moet asb. navraag doen by die instansie oor die toestand van die pad voor hul aankoms. Die iSimangaliso-vleilandpark mag dalk ’n toegangsfooi vir dagbesoekers hef.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalets ensuite
Vanaf R640
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die losstaande chalets het elk ’n stoep en is geskik vir 2 gaste. Elke chalet het ’n kamer met ’n dubbelbed of 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Waaiers word voorsien en alle eenhede word daagliks skoongemaak. Die chalets maak gebruik van die gemeenskaplike kombuis, braaigeriewe en swembad. Spyseniering is beskikbaar op versoek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorg. Let asb. daarop dat die eienaars en hul troeteldiere op die perseel woon. Die lodge word via 'n kort grondpad bereik wat nie altyd geskik is vir voertuie met ’n lae grondvryhoogte nie. Gaste moet asb. navraag doen by die instansie oor die toestand van die pad voor hul aankoms. Die iSimangaliso-vleilandpark mag dalk ’n toegangsfooi vir dagbesoekers hef.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R360
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die A1098-pad, Emoyeni Lodge, Sodwana, 3974, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 7
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87c50946332597796606a9a9847aaffc34476be3c3e6a706f389b3fe4bc605baab9ac7680b97936d6ca4b4d1ff6f91d47a54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R360  per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 Off the A1098 Road Emoyeni Lodge 3974 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.509699304736 32.620513148479
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za