Sodwanabaai Akkommodasie by Emoyeni Dive Lodge | LekkeSlaap
+51

Emoyeni Dive Lodge

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Safari-tente
Selfsorg
Chalet sonder badkamers
Selfsorg
Chalets ensuite
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorg.
Let asb. daarop dat die eienaars en hul troeteldiere op die perseel woon.
Die lodge word via 'n kort grondpad bereik wat nie altyd geskik is vir voertuie met ’n lae grondvryhoogte nie. Gaste moet asb. navraag doen by die instansie oor die toestand van die pad voor hul aankoms.
Die iSimangaliso-vleilandpark mag dalk ’n toegangsfooi vir dagbesoekers hef.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die A1098-pad, Emoyeni Lodge, Sodwana, 3974, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 7
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87c50946332597796606a9a9847aaffc34476be3c3e6a706f389b3fe4bc605baab9ac7680b97936d6ca4b4d1ff6f91d47a54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R360  per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 Off the A1098 Road Emoyeni Lodge 3974 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.509699304736 32.620513148479
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za