LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Emoyeni Dive Lodge | LekkeSlaap
+51

Emoyeni Dive Lodge

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die A1098-pad, Emoyeni Lodge, Sodwana, 3974, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 7
  • Vanaf R360 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Emoyeni Dive Lodge is in Sodwanabaai geleë en bied selfsorgverblyf.

Emoyeni beteken "plek van die wind" in Zulu en die lodge bied ’n keuse tussen en suite-chalets, chalets sonder badkamers of safari-tente. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens. Alle eenhede word daagliks skoongemaak.

Die en chalets het elektrisiteit en waaiers en linne word voorsien. Badhanddoeke word vir die chalets voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Handdoeke word nie vir die chalets sonder badkamers en safari-tente voorsien nie, gaste moet asb. hul eie saambring. Die Safari-tente het ligte en paslakens, maar gaste moet asb. hul eie beddegoed saambring. Die chalets sonder badkamers en Safari-tente deel ablusiegeriewe met storte wat warm water het.

Daar is ’n kombuis in die lodge wat toegerus is vir selfsorg, asook braaigeriewe en ’n swembad. Spyseniering is op versoek beskikbaar. Let asb. daarop dat die eienaars en hul troeteldiere op die perseel woon. Die lodge word via 'n kort grondpad bereik wat nie altyd geskik is vir voertuie met ’n lae grondvryhoogte nie. Gaste moet asb. navraag doen by die instansie oor die toestand van die pad voor hul aankoms.

Die lodge bied duikhuurplekke, skubaduik-opleiding, skeeps-opleiding en Vhf-radiokursusse. Sodwana is ’n gewilde plek met sy ongerepte natuur en warm water. Gaste kan gaan visvang, snorkel, duik, voëlkyk en meer. Die iSimangaliso-vleilandpark het daaglikse toegangsfooie vir dagbesoekers van R23pp pd en voertuie R32 pd.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Emoyeni Dive Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Langs die A1098-pad, Emoyeni Lodge, Sodwana, 3974, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die A1098-pad, Emoyeni Lodge, Sodwana, 3974, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 7
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87c50946332597796606a9a9847aaffc34476be3c3e6a706f389b3fe4bc605baab9ac7680b97936d6ca4b4d1ff6f91d47a54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R360  per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 Off the A1098 Road Emoyeni Lodge 3974 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.509699304736 32.620513148479
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!