Emoyeni Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Emoyeni Lodge is 'n bekoorlike B&B in 'n stil, gesogte woonbuurt in Nelspruit.

Dié lodge het slaapplek vir altesaam 22 gaste in 4 Luukse kamers, 4 Semi-luukse kames en 3 Standaardkamers. Die Luukse kamers is ruim en beskik oor koningingrootte-beddens. Die Semi-luukse kamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en die Standaardkamers het elkeen 2 enkelbeddens. AL die kames het en suite-badkamers met net 'n stort of 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in elke kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kroegie, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

Daar is 'n eetkamer met lugversorging waar ontbyt soggens bedien word en dié eetkamer bied toegang tot 'n swembadarea. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot parkeerplek in 'n toesluit-motorhuis op die perseel.

Nabygeleë doendinge en besienswaardighede sluit die Jane Goodall Institute Chimpanzee Sanctuary, die Nelspruit Gholfklub, die Sudwalagrotte, die Krugerwildtuin se Malelane-hek en die Emnotweni Kasino in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Emoyeni Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za