Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emthanjeni Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 11 resensies vir Emthanjeni Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Moeketsi S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moeketsi S
Gesin met klein kinders

Awesome.

My stay was good. My girls enjoyed swimming and the lovely garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Salome L

Netjies maar kort beter klientediens.

Ons is vriendelik ontvang, maar ons het gehoor hoe die eienaar kla oor ons die lugverkoeling gebruik het. Ek glo dit is baie swak smaak, want dis juis ń spesifikasie waarna ons soek. Plek kan ook bietjie opgeknap word, want dis sowaar ń blast from the past.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emthanjeni Lodge se terugvoer

Goeie more Mevrou,

Ek het spesifiek vir mevrou 'n epos gestuur om verskoning te vra oor die krag getrip het in die blok en die lugversorging nie gewerk het nie. Ek het nooit gekla oor julle dit gebruik het nie. Gaan lees asseblief die epos. Verder sien ek nie waar opgradering nodig is nie. Miskien kan mevrou meer spesifiek wees. Daar was 'n nood nommer gegee vir enige versoeke, julle het nooit gebel of gekla oor die lugversorging nie gewerk het nie. Dan sal ek dit onmiddelik reg kom stel het. As 'n 2 ster gastehuis lewer ons reeds 4 ster diens en ons kamers is waarlik bo standaard.

Baie dankie

Emthanjeni Lodge
Morgan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

N/A.

The stay was fine and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta O
Gesin met tieners

Lekker geswen.

Baie lekker en skoon geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil D
Gesin met klein kinders

Cosy, quiet.

Really enjoyed the peace and quiet and felt very safe and welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om die nag deur te bring.

Ons was op pad Weskus toe en het lekker uitgerus vir die volgende dag se reis. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bevan M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan M
Gesin met klein kinders

Loved it to bits.

The quiet was nice and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valda S

Veilig, rustig, lekker geslaap.

Was baie moeg, het heerlik uitgerus in 'n veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun B
Gesin met tieners

Basic and inexpensive.

The accommodation was acceptable but not exceptional. There is not much to do and there are no real addition option such as dinner or breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer is klein en donker.

Bed is klein en stort beknop met geen plek om shampoo of seep te sit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Risti V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Risti V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place for an overnight stay.

Beautiful, quiet Karoo. Great place to rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4de Laan 21, Waterdal, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq1KKVzHKQBnSR8pLiUd35htbAi3xZHv4MW4lMeYY9r0uPP3XWb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 21 4th Lane Waterdal 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.672366 24.014434