LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Enchanted Garden | LekkeSlaap
+15

Enchanted Garden

Selfsorg
Kothuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is afgesonder en intiem met 'n privaat veranda en 'n tuin. Dit het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed met die opsie van 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n leefarea en 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en verhitte handdoekrelings. Ons voorsien 'n haardroër, linne, bad- en swemhanddoeke.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg-kothuis. Ons voorsien die volgende met aankoms: Seep, toiletpapier, sjampoe, opknapper, koffie, tee, suiker, melk, vars vrugte en blomme.

Huisreëls

Inkloktyd: 15:00 (tensy vooraf anders gereël). Uitkloktyd: 11:00. Minimum-verblyftydperk van 3 nagte. Rook is verbode in dié instansie. Die chalet en die kothuis word 3 keer per week skoongemaak en bad- en swemhanddoeke word dan vervang.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 2 slaapkamers, albei met koninggrootte-beddens en die opsie van 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer, waarvan die een 'n bad en die ander 'n stort het. Die chalet het ook 'n leefarea en eetkamer met 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis. 'n Houttrap lei na dié luukse chalet. Dit het ook 'n privaat dek. Ons voorsien 'n haardroër, linne, bad- en swemhanddoeke.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg-chalet. Ons voorsien die volgende met aankoms: Seep, toiletpapier, sjampoe, opknapper, koffie, tee, suiker, melk, vars vrugte en blomme.

Huisreëls

Inkloktyd: 15:00 (tensy vooraf anders gereël). Uitkloktyd: 11:00. Minimum-verblyftydperk van 3 nagte. Rook is verbode in dié instansie. Die chalet en die kothuis word 3 keer per week skoongemaak en bad- en swemhanddoeke word dan vervang.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Devon Air-singel 1, Noordhoek, Kaapstad, 7985, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhOWE4Y2E1LWE0NDUtNGRkZi1iN2JkLWIzNzFiZmI2NmMyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 1 Devon Air Close Noordhoek 7985 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -34.109856960804 18.386273235083
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!