Encounter Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Encounter Guesthouse is 'n bekoorlike B&B in Glenmore, 'n rustige buurt in Durban. Dié stad is een van die mees gewilde vakansiebestemmings in Suid-Afrika te danke aan sy warm water, die jaarlikse sardienloop en sy lekker weer regdeur die jaar.

Verblyf is beskikbaar in 2 standaardslaapkamers en 'n tweeslaapkamer-suite. Elke eenheid het sy eie badkamer en 'n koningingrootte-bed of enkelbeddens. Die kamers het gehaltelinne, 'n TV, plafonwaaier of lugversorging en gratis WiFi.

Ander geriewe sluit 'n gemeenskaplike sitarea, swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook op die stoep of in die rustige tuin ontspan.

Die huis is naby restaurante, winkels, die middestad, mediese sentrums en hospitale, en verskeie besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Encounter Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za