LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Endcliff Luxury Suite | LekkeSlaap
+19

Endcliff Luxury Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Ridge-weg 30 , Endcliff Landgoed, Linksfield Ridge, 2198, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Endcliff Luxury Suite is op Endcliff Landgoed, Linksfield Ridge geleë en bied gehalteverblyf aan ‘n sakereisiger of paartjie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters.

Dié ateljee-eenheid het ‘n koninggrootte-bed en ‘n badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sitarea het gemaklike sitplek en ‘n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is ‘n stoep voor die suite en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Endcliff Luxury Suite sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • The Ridge-weg 30 , Endcliff Landgoed, Linksfield Ridge, 2198, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Ridge-weg 30 , Endcliff Landgoed, Linksfield Ridge, 2198, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAsl12UIaymtUrrC7Tcw9o6rLrWnfsofe59cU9wvXt72f1OkBXY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 30 The Ridge Road Endcliff Estate 2198 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.168064530112 28.098889912285
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!