Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Endless Vineyards at Wildekrans Wine Estate

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Endless Vineyards at Wildekrans Wine Estate
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Vanessa M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable.

Disappointing that the restaurant is closed on a Monday, so a continental breakfast was delivered to the room. WiFi was unstable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Comfortable cottages, fabulous views. The breakfasts are wonderful and the restaurant is great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit L

Aangenaam verras.

Fantastiese stil omgewing om te gaan stap. 5-ster ontbyt. Vriendelike personeel, sommer almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Endless Vineyards at Wildekrans Wine Estate se terugvoer

Dear Gerrit,

Thank you for your lovely review, we are so pleased to hear you enjoyed your stay.

We look forward to seeing you again.

Kind regards
Emma

Endless Vineyards at Wildekrans Wine Estate
Ian C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant surprise

Excellent friendly 5 star service and felt totally safe walking the trails on the farm. Good place to go for a weekend to get away from it all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrie G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrie G
Gesin met klein kinders

Luukse verblyf en puik diens.

Ongelooflike uitsig en praktiese verblyf. Baie aktiwiteite vir natuurliefhebbers, voëlkyk, stap, fiets- en perdry. Sentraal in die area, naby wynplase en Botrivier en ook Kleinmond. Die ontbyt is heerlik en die restaurant is saans oop indien mens nie sou wou braai nie. Dit was ons tweede, maar glad nie ons laaste besoek nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrie G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrie G
Gesin met klein kinders

Excellent service in a beautiful location.

We had a lovely stay with small kids and grandparents. We booked two cottages next to each other and sharing the stoep and braai worked very well. Friendly staff and a beautiful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi V
Besigheidsreis

Ek voel die atmosfeer is baie koud, maar staff fantasties.

My eerste indruk van die plaas was hoe pragtig dit is en dit is vir my loop afstand na die geleentheid toe, dit was ideaal. Die kamer was vir my baie old school en dit het glad nie 'n warm atmosfeer gehad wat my laat cosy en tuis voel nie. Die WiFi was stukkend. Ek voel vir wat jy betaal en wat jy kry het ek 'n bietjie meer attention to detail verwag. Die ontbyt was fantasties, vinnig, diens van die dames was uitstekend, ek het nog nooit sulke sagte bacon in my lewe geëet nie. Daar was net volroommelk beskikbaar waar ek graag 'n opsie van lae vet sou geniet het. All in all het ek net gehoop dat die kamer 'n bietjie meer luuks en plush was, as dit sin maak. Soos ek verstaan word daar 'n revamp gedoen binnekort en ek kan nie wag om te sien wat julle gaan doen nie, ek is baie opgewonde, want die ligging, kos, wyn alles is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathryn H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathryn H
Gesin met klein kinders

Very good location, wonderful breakfasts, friendly staff.

A very pleasant stay in lovely cottage, friendly staff, fun mountain bike routes in a beautiful area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lennox A - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lennox A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en baie lekker gebly.

Die omgewing en rustigheid is 'n goeie wenresep om net bietjie weg te breek van die besige Kaap. Enigste nadeel was dat daar nie skaduwee-nette vir my motor op die perseel was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, rustige omgewing en heerlike kos!

Die lodge het uitstekende en ruim verblyf-geriewe in 'n baie rustige en landelike omgewing, met 'n ontbyt uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant N
Saam met vriende

'n Wonderlike wegbreek met gemaklike en smaakvolle verblyf.

Ons het ons naweek terdeë geniet. Die eenheid was gemaklik, smaakvol gemeubileer en baie ruim. Open restaurant was 'n baie gerieflike opsie vir die wat nie die hele yskas wil saamry vir 'n naweek nie. Ons sal verseker terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf op Wildekrans was fantasties!

Wildekrans is 'n pragtige, uiters goedversorgde en goedbewerkte plaas. Dit was 'n vreugde om op die plaas te gaan stap en die besoek aan die wynkelder was heerlik. Die verblyf is baie gerieflik, mooi en skoon en die braaie op die lekker stoepie was aangenaam. Daarbenewens was die kliëntediens uitstekend. Dit was lekker om so 'n bietjie uit die gewoel van Hermanus te wees en tog binne bereik. Ons was steeds elke dag strand toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana G - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana G
Gesin met klein kinders

Fantasties, baie netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly. Die cottage was baie netjies en skoon. Die natuurskoon is van die mooiste in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie R - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R
Gesin met tieners

Excellent!

Beautiful place, fully equiped. A perfect getaway for a relaxing holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: , R43, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaccf7bec61d9e090abcd605df0be92978a334918bec4e9ad476e10fb492499dbcd869ff51684044917a2df78ac9b6d0200ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 R43 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.23685 19.205061
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem